AFGRI
BEAN
25 Okt
-
7016,8
101,80
CORN
25 Okt
-
3306
53,00
SOYA
25 Okt
-
7302
61,00
SUNS
25 Okt
-
10620
-92,00
WEAT
25 Okt
-
5790
69,00
WMAZ
25 Okt
-
3230,6
90,60
YMAZ
25 Okt
-
3385,80
88,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Veeboere gemaan teen koue weer die week

akkreditasie
Dit is die laagste wat mnr. Andries Theron nog ooit die sneeu op die berge by sy plaas naby Koringberg gesien het. Die foto is in 2019 geneem. Foto: Andries Theron
Dit is die laagste wat mnr. Andries Theron nog ooit die sneeu op die berge by sy plaas naby Koringberg gesien het. Die foto is in 2019 geneem. Foto: Andries Theron
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens maan veeboere, veral kleinveeboere, om betyds voorsorg te tref om toe te sien dat hul diere genoegsaam beskut is met koue, nat en winderige toestande wat van Sondag (27 Junie) af voorspel word.

Van Sondagmiddag tot Maandag kan wind van 40 tot 60 km/h oor dele van die Wes- en Noord-Kaap voorkom, en die weerdiens waarsku dat dit verkeerstoestande kan beïnvloed en reis in voertuie kan bemoeilik, veral in hoë vragmotors.

Verskeie koue fronte gaan die week reën na dele van die Wes- en Noord-Kaap bring, met die eerste koue front wat Maandag wydverspreide reën - van tot tussen 20 tot 30mm - na die westelike dele van die Wes-Kaap kan bring, met tot 65mm wat oor bergatige dele kan uitsak. Die toestande kan plek-plek oorstromings veroorsaak. Die koue front kan ook reën oor die suidelike dele van die Noord-Kaap veroorsaak.

Luidens ’n verklaring kan oorstromings in dele van die Kaapstad Metropool, die Kaapse Wynlande en die suidelike dele van die Weskus-distrik voorkom.

Ligte sneeu word laat Maandagmiddag en vroeg Dinsdagoggend oor die westelike hooggeleë dele van die Wes-Kaap voorspel, met koue tot baie koue toestande wat kan voorkom. “Reënval kan Dinsdag, Woensdag en Donderdag oor die Wes-Kaap en die westelike en suidelike dele van die Noord-Kaap voortduur met nog twee koue fronte wat oor dié areas sal beweeg.”

Die weerdiens sê in kontras met dié koue toestande sal warmer weerstoestande die week in die noordoostelike dele van die land voorkom, met maksimum temperature in die lae tot middel twintigs wat verwag word. Warm tot baie warm temperature is oor die Laeveld van Mpumalanga, Limpopo en die oostelike dele van KwaZulu-Natal moontlik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Advontuurlustige metgesel gesoek...spelling is belangrik. :)
Wel, dis moeilik om jouself op te som in net 'n paar woorde. so hier's die langer weergawe: Ek's selfstandig, pret om saam mee te wees, en het 'n...
Kom ons begin 'n nuwe lewe saam.
As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my Christelike waardes, getrouheid. dis wie ek is. Ek love diere en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot