AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Waterskade: Noordwes-boere vergader met regering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Water staan in landerye by Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
Water staan in landerye by Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
Swaar reënneerslae wat sedert Desember in Noordwes voorkom, het ook in dié provinsie skade aan somergrane aangerig.

Plate water staan in landerye in die distrik Mareetsane in Noordwes nadat tot 110 mm reën Saterdag daar geval het. Dit het gevolg op reeds swaar neerslae en boere probeer tans om skade-opnames te doen, maar kan nog nie in hul landerye inkom nie. Talle plaaspaaie in die omgewing was vir dae onbegaanbaar.

Luidens ’n opname deur Agri Noordwes het van die plase in dié distrik voor die naweek se swaar neerslae reeds skade aan 1 600 ha se somergrane aangemeld. Sowat 600 ha van dié lande kon oorgeplant word, maar die naweek se reën het weer van die landerye beskadig.

Mnr. Naudé Pienaar, assistent-hoofbestuurder van die organisasie, sê hulle vergader môre met die provinsiale rampbestuurowerheid om die moontlikheid vir ’n aansoek om ramphulp te bespreek. “Dis nou die hoëpotensiaallande wat begin verspoel en daar is somergrane wat nie kan of gaan herstel ná water- en versuipskade vroeër nie.”

Die skade aan somergewasse wat reg oor die provinsie aangemeld is, wissel van geen skade tot 40% skade.

Die neerslae wat die afgelope ses weke oor dele van die provinsie aangeteken is, is in baie gevalle tot dubbel soveel as die normale gewone reënval vir dié periode. In die distrik Ottosdal is die gemiddelde reënval vir die tydperk sowat 200 mm en hulle staan reeds op 404 mm. In die distrikte Rysmier en Opraap is die gemiddelde reënval vir die tydperk 200 mm en 150 mm onderskeidelik. Albei distrikte het sedert begin Desember sowat 400 mm gemeet.

In die distrik Lichtenburg is 210 mm sedert begin  Desember gemeet teenoor die langtermyngemiddelde van 110 mm vir dié tydperk. Die gemiddelde neerslae vir die distrik Bloemhof vir dié tydperk is 78 mm en daar is 248 mm oor die afgelope ses weke aangemeld. Potchefstroom het ook dubbel soveel reën as gewoonlik gehad. Die langtermyngemiddelde vir dié tydperk is 140 mm, terwyl 280 mm die afgelope ses weke gemeet is.
mareetsane
Spoelskade in 'n landery by Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
Mareetsane
Spoelskade in 'n landery by Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
mareetsane
Water spoel uit 'n landery by Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
mareetsane
Plaaspaaie het erg verspoel in die distrik Mareetsane. Foto: Wikus Dreyer/Verskaf deur Agri Noordwes
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot