AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Weerdiens waarsku oor brandgevaar in Noord-Kaap, Noordwes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
’n Uiters hoë brandgevaar word vandag vir gedeeltes van die Noord-Kaap en Noordwes voorspel.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is daar ’n uiters hoë brandgevaar vandag in die Dawid Kruiper-, Kai !Garib- en Kamiesberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap en die Naledi-munisipaliteit in Noordwes.

Die weerdiens waarsku ook dat ’n hittegolf van môre tot Sondag hoë temperature in die Dawid Kruiper- en Kai !Garib-munisipaliteit in die Noord-Kaap tot gevolg sal hê. Langdurige blootstelling aan direkte sonlig kan gesondheidsrisiko’s veroorsaak en moet dus vermy word.

In Gauteng, Mpumalanga en Limpopo sal dit vandag gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees.

In die ooste van Mpumalanga sal dit bewolk wees met moontlike ligte reënbuie. Enkele buie word in die ooste en noorde van Limpopo verwag.

Mooi en warm tot baie warm weer word vir Noordwes en die Vrystaat voorspel.

In die Noord-Kaap word mooi en baie warm tot uiters warm weer verwag. Mooi en koel tot warm weer, maar plek-plek baie warm oor die Weskus se binneland, word vir die Wes-Kaap voorspel.

Mooi en warm weer word vir die Oos-Kaap voorspel. In KwaZulu-Natal sal dit bewolk en koel wees, maar plek-plek warm in die noorde. 

* Hoe lyk die weer in jou provinsie vandag? Stuur jou weerfoto’s na nuus@landbou.com.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot