AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4580
30,00
SOYA
02 Des
-
10555
137,00
SUNS
02 Des
-
10929
-101,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4935
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Weerdiens waarsku oor erge donderstorms oor MP, GP en KZN

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Tania Botha
Ter illustrasie. Foto: Tania Botha
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vanoggend ’n waarskuwing uitgereik oor erge donderstorms wat vandag oor dele van Mpumalanga en Gauteng kan voorkom.

Die donderstorms kan van 15:00 tot middernag oor die suidelike dele van Mpumalanga en die suidelike dele van Gauteng voorkom. Die weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir die storms uitgereik en waarsku dat die weerstoestande met swaar neerslae, groot hoeveelhede klein hael en erge wind kan gepaard gaan.

Die weerdiens sê oorstromings kan plek-plek voorkom, veral in laaggeleë dele, op paaie en oor brûe. Die toestande kan ook moeilike bestuurstoestande vir motoriste tot gevolg hê.

Die stormsterk wind wat na verwagting gaan voorkom, kan skade aan eiendom veroorsaak.

weerwaarskuwing
Die weerwaarskuwing vir Gauteng vir 22 November 2022. Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens
weerwaarskuwing Mpumalanga
Die weerwaarskuwing vir Mpumalanga vir 22 November 2022. Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens

Intussen het de weerdiens vanmiddag ook 'n waarskuiwing uitgestuur vir erge donderstroms oor veral die binneland van KwaZulu-Natal, met swaar neerslae wat plek-plek tot oorstromings kan lei, paaie kan oorstroom, eiendom kan beskadig en bestuurstoestande bemoeilik. Die weerdiens waarsku ook dat erge weerlig plek-plek kan voorkom, wat gevaarlik vir mens en dier kan wees en veldbrande kan veroorsaak.

weerwaarskuwing KZN 22 November 2022
Die weerdiens se waarskuwing or erge donderstorms oor KwaZulu-Natal. Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-0.3%
Rand - Pond
21.60
-0.5%
Rand - Euro
18.52
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.99
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,799.10
-0.2%
Silwer
22.72
-0.2%
Palladium
1,924.95
-1.0%
Platinum
1,040.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,204
-1.0%
Alle aandele
74,215
-1.1%
Hulpbronne 10
74,620
-1.8%
Industriële 25
91,718
-0.5%
Finansiële 15
15,154
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot