AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Weerdiens waarsku oor reën, oorstromings die naweek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Liebenbergsvleirivier vloei Vrydag, 11 November 2022, baie sterk in die distrik Tweeling. Foto: Dan Kriek
Die Liebenbergsvleirivier vloei Vrydag, 11 November 2022, baie sterk in die distrik Tweeling. Foto: Dan Kriek
Nog swaar reën kan die naweek oor dele van die somerreënstreek uitsak.

Ná ’n week waartydens talle boerde planne moes maak om diere en eiendom na veiligheid te skuif weens swaar reën en stygende watervlakke oor onder meer dele van die Vrystaat, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo, het die Suid-Afrikaanse weerdiens waarskuwings uitgereik vir nog swaar neerslae en moontlike vloede wat Saterdag 12 November en Sondag 13 November oor groot dele van die land kan voorkom.

reën, water
Water staan in landerye in die omgewing van Kroonstad in die Vrystaat na swaar reën Donderdagaand en Vrydag 10 en 11 November 2022. Foto: Verskaf deur Danie Minnaar

'n Oranje vlak 6-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën wat oor Gauteng asook die sentrale en oostelike dele van beide die Vrystaat en Noordwes kan voorkom. Volgens die waarskuwing kan die neerslae groot ontwrigting van verkeersvloei veroorsaak en moontlik paaie en brûe beskadig.

’n Oranje vlak 5-waarskuwing vir hewige donderstorms met swaar reënbuie wat kan lei tot oorstroming van paaie en brûe asook skade aan infrastruktuur, is vir die noordelike binneland van die Oos-Kaap uitgereik.

’n Geel vlak 4-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën oor die westelike dele van die Hoëveld in Mpumalanga en die westelike dele van die Bosveld in Limpopo.

’n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigende reën oor die sentrale en oostelike Hoëveld van Mpumalanga sowel as die sentrale dele van Limpopo. Dié waarskuwingsvlak geld ook vir die voorkoms van hewige donderstorms - wat hael, skadelike winde en swaar reënbuie kan meebring – op plekke oor die binneland van die Oos-Kaap, die oostelike dele van die Noord-Kaap en die westelike dele van beide die Vrystaat en Noordwes. Dié toestande kan lei tot oorstromings plek-plek wat skade aan nedersettings, infrastuktuur, voertuie en ander eiendom kan veroorsaak.

Die toestande vir brande om in die distrik van Laingsburg in die Wes-Kaap voor te kom is hoog oor die naweek.

waarskuwing
Die weerwaarskuwngs vir Saterdag, 12 November 2022, soos aangedui op die Suid-Afrikaanse Weerdiens se webtuiste Vrydagaand, 11 November 2022
waarskuwings
Die weerwaarskuwngs vir Sondag, 13 November 2022, soos aangedui op die Suid-Afrikaanse Weerdiens se webtuiste Vrydagaand, 11 November 2022

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot