AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Wes-Kaap: Bloedig warm in Sentraal-Karoo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Alani Janeke
Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku dat baie warm weerstoestande môre in die oostelike gedeeltes van die Wes-Kaap sal voortduur met ’n hittegolf in Beaufort-Wes en Prins Albert.

Die weerdiens waarsku al sedert Maandag 28 November oor baie warm weerstoestande in die Wes-Kaap met temperature van 40 °C in die westelike gedeeltes van die provinsie, veral Matsikama en Bergrivier. ’n Brandwaarskuwing is vir Kamiesberg, Bergrivier en die Swartland uitgereik.

Die hittegolf het Dinsdag 29 November oor die sentrale binneland en die Suidkus langs beweeg. Prins Albert, Oudtshoorn en Kannaland het baie warm toestande ervaar met uiters ongemaklike omstandighede in die Sentraal- en Klein-Karoo.

’n Brandwaarskuwing is vir die sentrale binneland van die Noord-Kaap, die Sentraal- en Klein-Karoo en die Breedevallei uitgereik.

Uiters warm omstandighede het vandag voorgekom in Prins Albert en Beaufort-Wes, asook die munisipale distrik Sarah Baartman in die Oos-Kaap en die noordwestelike binneland van die Noord-Kaap.

Daar is ook gewaarsku teen brande in die Hantam- en Karoo-Hooglandstreek in die Noord-Kaap, Witzenberg- en Breedevallei-streek in die Wes-Kaap en die Sarah Baartman- en Raymond Mhlaba-streek in die Oos-Kaap.

Hoë temperature sal volgens die weerdiens môre in Prins Albert en Beaufort-Wes voortduur. “Wanneer temperature uiters hoog is, is mense se vermoë om af te koel deur te sweet beperk. Dit kan tot hipertermie lei. In uiters warm omstandighede is sonsteek die ernstigste gesondheids- en veiligheidsgevaar. Dit kan noodlottig wees as mediese behandeling nie betyds toegedien word nie.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot