AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Windskade môre langs Kaapse kus verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Wind wat skade kan veroorsaak, word van môremiddag tot Donderdag langs die Kaapse kus verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gister ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir wind wat skade kan veroorsaak. Onstuimige seetoestande kan klein vaartuie tussen Kaappunt en Kaap Agulhas laat omslaan.

Die weerdiens waarsku ook dat ’n uiters hoë brandgevaar vandag in die munisipaliteite Khai-Ma, !Kheis, Kareeberg and Siyathemba in die Noord-Kaap verwag word.

Gauteng sal gedeeltelik bewolk en warm wees. In Mpumalanga sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met bewolkte toestande en enkele buie in die ooste van die provinsie gedurende die middag.

Gedeeltelik bewolkte en warm weer met enkele buie in die ooste van die provinsie word in Limpopo verwag.

Gedeeltelik bewolkte en warm weer word vir Noordwes voorspel met enkele buie en donderbuie wat oral behalwe in die ooste van die provinsie sal voorkom.

In die Vrystaat word gedeeltelik bewolkte en warm weer verwag met enkele buie en donderbuie oral behalwe in die verre noordooste van die provinsie.

In die Noord-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met enkele buie en donderbuie in die ooste van die provinsie. Baie warm weer word in die noorde van die provinsie verwag.

Gedeeltelik bewolkte en warm weer word vir die Wes-Kaap voorspel met ligte reën vanoggend en vanaand langs die westelike dele van die provinsie se suidkus. Dit sal baie warm in die oostelike dele van die Sentraal-Karoo wees en koel oor die Kaapse Skiereiland.

Die weerdiens voorspel gedeeltelik bewolkte en warm weer met emkele buie en donderbuie die Oos-Kaap. In KwaZulu-Natal word gedeeltelik bewolkte en warm weer verwag met enkele buie en donderbuie in die suidweste en noordooste van die provinsie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot