AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wydverspreide buie en donderstorms duur voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié foto is in Secunda, Mpumalanga deur Esmarie Kruger geneem.
Dié foto is in Secunda, Mpumalanga deur Esmarie Kruger geneem.
Ontwrigtende reën, vloede en swaar donderstorms word weer vandag in verskeie provinsies verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat tot vloede kan lei in KwaZulu-Natal, die oostelike gedeeltes van die Oos-Kaap, die ooste en noorde van Limpopo, asook die Laeveld en platorand in Mpumalanga.

’n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën wat plek-plek tot vloede kan lei in die oostelike en sentrale gedeeltes van die Vrystaat, asook die ooste van Noordwes.

Nog ’n geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir erge donderstorms met sterk wind, swaar neerslae en weerlig in Gauteng, die suidweste van Limpopo en die Hoëveld in Mpumalanga.

Volgens die weerdiens sal dit vandag bewolk en koel tot warm wees met verspreide buie en donderbuie in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal.

Bewolkte en warm weer met enkele buie en donderbuie word vir die Vrystaat en Noordwes voorspel. In die oostelike gedeeltes van dié provinsies sal buie en donderbuie wydverspreid voorkom.

Die weerdiens voorspel mooi en warm tot baie warm weer vir die Noord-Kaap. In die ooste van die provinsie sal dit gedeeltelik bewolk wees met enkele buie en donderbuie.

In die Wes-Kaap word mooi en warm tot baie warm weer verwag met uiters warm toestande in die weste van die provinsie.

Bewolkte en koel weer met enkele tot verspreide buie en donderbuie word vir die Oos-Kaap voorspel. Donderstorms kan plek-plek voorkom.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag gewaarsku dat ’n afsnylaagdrukstelsel tot Saterdag wydverspreide buie en moontlik vloede in die sentrale en oostelike gedeeltes van Suid-Afrika kan veroorsaak.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot