
Op die foto word die kunsmis, wat uit die aanleg van ’n kunsmisfabriek by Milnerton kom, in die Kaapstadse hawe ingeskeep.
Dit is die eerste keer dat kunsmis wat in Suid-Afrika vervaardig is, na Brittanje uitgevoer word. Brittanje is ’n land wat self kunsmis op groot skaal vervaardig.
Hierdie foto het oorspronklik in die Landbouweekblad van 21 Januarie 1969 verskyn.
Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.