By die ram is, van links, mnre Jakkie Nel, afslaer, Coetzee, en Jean du Randt, verkoper.
Die Dormer-stoeterye Avoca en Mountain Shadows se produksieveiling op Aliwal-Noord het goeie gemiddelde pryse opgelewer.
Die duurste ram is teen R13 000 aan mnr. Piet Coetzee van Queenstown verkoop. By die ram is, van links, mnre Jakkie Nel, afslaer, Coetzee, en Jean du Randt, verkoper. Dormerramme het gemiddeld R6 736 behaal en ooie gemiddeld R2 440. OVK het die veiling aangebied en die afslaer was mnr. Jakkie Nel. Foto: Gavin Isted
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.