Die duurste ram is teen R54 000 aan mnre. Zeiss Jordaan en Seuns van Cradock en Boeta Wessels van Bredasdorp verkoop. Ramme het gemiddeld R17 606 behaal, terwyl dragtige ooie gemiddeld R2 900 behaal het. Vleissentraal het die veiling aangebied.