
Die duurste ram is teen R77 000 verkoop. By die ram is, agter (van links), mnre. Cecil van der Merwe jr., Henk en Cecil van der Merwe sr. en Peter Dormehl van Barkly-Oos, koper. Voor, van links, is mnre. Mannetjie Schoeman van Barkly-Oos, koper, Henri Naudé van BKB en Jakkie Nel, afslaer. Die ander kopers was mnre. Clark Rattray en Freddie Schmidt. Ramme het gemiddeld R17 300 stuk behaal en dragtige ooie gemiddeld R2 321 stuk. OVK het die veiling op die plaas Grootvlei aangebied. Foto: Gavin Isted