Die duurste ram (nr. 8090JVG) is teen R47 500 aan mnr. Wouter Theron en Seun van Bethal verkoop. Altesame 38 ramme is teen gemiddeld R14 816 verkoop. BKB Van Wyk Standerton het die veiling aangebied.