
Mnr. M.W. Dobrowshy van Elliot het die duurste ram teen R18 000 gekoop. By die ram is, van links, mnre. Danie Strauss, afslaer, Doepie du Plessis en Frikkie Tauber wat namens die koper opgetree het, Koos Louw van CMW en Sarel en Christiaan Vorster, verkopers. Ramme het gemiddeld R7 081 stuk behaal en ooie gemiddeld R1 950 stuk. CMW het die veiling op die plaas Morriston aangebied. Foto: Gavin Isted