Die stoetery is bekend vir sy goeie, sterk wol en die veiling is goed bygewoon. Die duurste ram is teen R50 000 verkoop en ramme het gemiddeld R11 964 behaal. Ooie het gemiddeld R2 195 behaal. BKB het die veiling aangebied. Foto: Gavin Isted