Die duurste Stormberger op die plaas Buffelsfontein, Molteno, is teen R64 000 aan die Gretna-landgoed, Sterkstroom, verkoop.
Die duurste Stormberger (met die brandmerk 578) op mnre. Robbie Stretton, Paul Mortlock en John Daly se veiling op die plaas Buffelsfontein, Molteno, is teen R64 000 aan die Gretna-landgoed, Sterkstroom, verkoop.
Die Stormberger-stoetery is ingevolge groepteelbeginsels begin en dit is volgens die afslaer bekend as een van die beste Stormberger-stoeterye in die land. Bulle het gemiddeld R37 966 behaal. Die afslaer was mnr. Jeremy Pearson van Queenstown en BKB het die veiling aangebied. Foto: Gavin Isted
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.