Die duurste ram (nr. 8026KLP) is teen R14 000 aan mnr. Cornel Rautenbach van Petrus Steyn verkoop. Mnr. Piet Strydom van Dordrecht was die verkoper. Altesame 33 ramme is teen gemiddeld R9 030 verkoop. BKB Louwid Bethlehem het die veiling aangebied.