Die duurste ram (8099KLP) is teen R35 000 aan mnr. Callie da Silva van Harrismith verkoop. Altesame 42 ramme is teen gemiddeld R13 250 verkoop. BKB Louwid Bethlehem het die veiling aangebied.