Goeie teelmateriaal van Merino’s was oudergewoonte op die produksieveiling van mnre. Eddie en Eduard Prinsloo op hul plaas Heuningkrans te koop.

en Eduard PrinslooDanie Strauss (afslaer) en . Ramme het gemiddeld R9 019 behaal en ooie gemiddeld R1 727. BKB het die veiling aangebied. Foto: Gavin Isted