AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Agri-Expo Livestock kom nader

Agri-Expo Livestock en AgriWorks Landbou-ekspo neem vanjaar saam vanaf 15 tot 17 Oktober by Sandringham buite Stellenbosch plaas.

Luidens ’n mediaverklaring beloof dié ekspo ’n wêreldklas tentoonstelling van die Suid-Afrikaanse veebedryf, sowel as ’n uitstalling van die primêre vleis- en suiwel-sektore en hul waardekettings.

Op vanjaar se program sluit in ras- en interras-kampioenskappe, ’n streeksjeugskou, ’n vleisbees- en melkbokinligtingsdag, ’n Jong Afslaerskompetisie en ’n konferensie met die tema, Die Kragdebat: Afrika in Fokus. Die hoogtepunt van die geleentheid is die kroning van die Suiwel Koningin en die Rooivleis Koning of Koningin op Saterdag, 17 Oktober.

Die uitstalling trek internasionale aandag en het ’n trotse verwantskap met die Angus-ras, wat die grootste vleisbeesras in die wêreld is, maar ook die enigste in Suid-Afrika wie se handelsmerk vryelik in die mark beskikbaar is. Skoolgroepe wat vooraf registreer kry gratis toegang op Donderdag en Vrydag. ’n Omvattende skole-opvoedingsprogram is ontwikkel om leerders se kennis van dié interessante en dinamiese bedryf te verbreed.

AgriWorks Landbou-ekspo word gesamentlik met Agri-Expo Livestock aangebied. Die twee skoue komplimenteer mekaar en bied meer waarde aan produsente, uitstallers en besoekers, lui die verklaring.

Hekke open daagliks van 09:00 tot 18:00 elke dag. Kaartjies is by die hekke beskikbaar teen R30 vir volwassenes en R10 vir kinders van 7 tot 13 jaar. Kinders onder die ouderdom van 7 jaar kry gratis toegang.

Besoek www.livestock.org.za vir meer inligting of kontak Porchia Adams by 021-975 4440 of porchia@agriexpo.co.za. Skoolgroepe kan Claudine Wagner by 021-975 4440 of Claudine@agriexpo.co.za kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Humble with a hint of Kanye
Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie clingy nie. Ek sal n dic pic vra as ek een wil hê😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot