AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Die graanprodusent van die jaar is...

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Jannie de Villiers (naaslinks), voormalige uitvoerende hoof van GSA, is met die gesogte Inspirasie-toekenning vereer en mnr. Kallie Schoeman (naasregs) van Delmas het die hoogste eerbewys vir dienende of voormalige GSA-hoofbestuurslede, die Goue Graan-toekenning, ontvang. Saam met hulle is van links mnr. Derek Matthews (voorsitter van GSA), dr. Pieter Taljaard (uitvoerende hoof van GSA) en mnr. Richard Krige (ondervoorsitter van GSA). Foto: Charl van Rooyen
Mnr. Jannie de Villiers (naaslinks), voormalige uitvoerende hoof van GSA, is met die gesogte Inspirasie-toekenning vereer en mnr. Kallie Schoeman (naasregs) van Delmas het die hoogste eerbewys vir dienende of voormalige GSA-hoofbestuurslede, die Goue Graan-toekenning, ontvang. Saam met hulle is van links mnr. Derek Matthews (voorsitter van GSA), dr. Pieter Taljaard (uitvoerende hoof van GSA) en mnr. Richard Krige (ondervoorsitter van GSA). Foto: Charl van Rooyen
Mnr. André Brink, graanboer van Durbanville in die Wes-Kaap, is op ’n luisterryke geleentheid in Boksburg as Graan Suid-Afrika (GSA) en Syngenta se Graanprodusent van die Jaar aangewys.

Hy het in 1985 op die familieplaas Groot Phesantekraal begin boer en nou boer sy seuns, Rennie en Jeandré, ook saam met hom.

Hulle bedryf ’n gemengde boerdery met graan en vee en sedert 1998 ook met druiwe. Die ander finaliste was mnre. JP Meintjes van Viljoenskroon in die Vrystaat en Gideon Koegelenberg van Makwassie in Noordwes. 

Mnr. Kallie Schoeman van Delmas het die hoogste eerbewys vir dienende of voormalige GSA-hoofbestuurslede, die Goue Graan-toekenning, ontvang.  Mnr. Jannie de Villiers, voormalige uitvoerende hoof van GSA, is met die gesogte Inspirasie-toekenning vereer.

Nog toekennings is aan boere gedoen.

Graanprodusent, GSA
Die boerewenners en Graan SA-leiers op die toekenningsdinee. Van links is mnre. Derek Matthews (voorsitter van GSA), Joseph Tuelo Mokaleng (kleinskaalboer van die jaar), Bheki Isaac Mabuza (potensiële kommersiële boer van die jaar), me. Khuphukile Mazibuko (bestaansboer van die jaar, André Brink (graanprodusent van die Jaar), Mapidianye Phillip Manoto (nuwe era kommersiële boer van die jaar), Antonie Delport (bestuurshoof: Suid-Afrika en strategiese vennootskappe AME, Syngenta) en dr. Pieter Taljaard (uitvoerende hoof van GSA). Foto: Charl van Rooyen

Mnr. Mapidianye Phillip Manoto van Lichtenburg, Noordwes, is as GSA, Absa en John Deere Financial se Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar bekroon. Die afdeling is gemik op nuwe boere wat meer as 250 ton graan per jaar produseer.

Mnr. Bheki Isaac Mabuza van Lydenburg, Mpumalanga, is as GSA se Potensiële Kommersiële Boer van die Jaar aangewys. Hierdie kategorie is vir boere wat minstens 35 ha graan plant en tot 250 ton graan oes.

Mnr. Joseph Tuelo Mokaleng van Delareyville, Noordwes, is GSA en Standard Bank se Kleinskaalboer van die Jaar.

Die afdeling is vir nuwe boere wat graan op 3-35 ha verbou.

Me. Khuphukile Mazibuko van Estcourt is GSA, Absa en John Deere Financial se Bestaansboer van die Jaar, gemik op bestaansboere wat graan op minder as 3 ha plant.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
-0.0%
Rand - Pond
24.30
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,025.45
-0.4%
Palladium
1,419.20
-0.8%
Goud
1,945.67
-0.1%
Silwer
23.20
-0.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons kyk wat gebeur
Dit is so moeilik om jouself te beskryf. Ek kan jou wel se jy sal nooit weer iemand soos ek ontmoet nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot