AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Graanpryse kan langer hoog bly

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe

’n Swakker wisselkoers, hoër internasionale graanpryse en kleiner oordragvoorrade plaaslik is van die redes wat kenners aanvoer vir die aansienlik hoër pryse vir graan en oliesade vergeleke met die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Die prys van witmielies het van September verlede jaar tot nou met 51% gestyg, geelmielies met 42%, sojabone met 21%, koring met 14% en sonneblom met 10%. Mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, sê die rand wat met 19% teen die dollar verswak het, ’n dieselprys wat 55% hoër is en die mielieprys op die Chicago-graanbeurs wat in dié tyd met 20% in dollarwaarde gestyg het, gee ’n redelike aanduiding van wat in die graanekonomie gebeur het.

“Ons graanmarkte is internasionaal gekoppel en met mielies op uitvoerpariteit beteken dit ons is een van die goedkoopste graanbronne ter wêreld. Behalwe natuurlik vir koring waar ons ’n netto invoerder is.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.27
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.75
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,793.00
+0.2%
Silwer
23.19
+0.5%
Palladium
1,929.53
-0.1%
Platinum
1,005.16
-0.4%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Vreeslik serkasties , benader met eie risiko
Eks n baie spontane persoon , geniet dit om te lag en asook mense te maak lag , geniet n rustige braai saam familie , familie is baie belangrik vir my , ek geniet dit om te vis...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot