AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Groei vir Goud-kompetisiewenners aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Vanjaar se Groei vir Goud-kompetisie wat deur Graan SA aangebied is, het weer rekordopbrengse opgelewer.

Dr. Pieter Taljaard, hoofbestuurder van Graan SA, sê dit is ’n groot voorreg om die geleentheid aan te bied en uitstekende prestasies deur graanprodusente te vier. “Ons is in die bevoorregte posisie dat ons ’n bydrae tot voedselsekerheid nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in sy buurlande kan lewer. Die sleutel by Graan SA is om seker te maak dat ons lede winsgewend sal kan voortboer. Ons weet dat ons staatsondersteuning ook nodig het om dit te verseker, terwyl die probleme groot bly. Ek wil boere aanmoedig om voort te gaan om met hul medeboere en insetverskaffers te skakel. Ek hoop dat ons in die toekoms die kompetisie nog meer sal verbreed.”

Vanjaar het boere in sewe streke, wat elk verskillende produksietoestande het, in die afdeling vir mielies meegeding, asook in die afdeling vir sojabone, terwyl ’n algehele wenner in die sonneblomafdeling aangewys is.

groei vir goud 2021
Wenners en finaliste van die onderskeie afdelings in die Groei vir Goud kompetisie vir 2021. Sommige produsente kon nie die dag bywoon nie, en hulle toekennings is deur hulle onderskeie verteenwoordigers ontvang. Agter (V.l.n.r): Japie Breedt, Bheki Mabuza, dr. Pieter Taljaard, Jozeph du Plessis, Bruce Gibbing. Middel: Jaco Breytenbach, Bernard Muller, Cobus Botha, Hannes Bruwer, Jannie Keet. Voor: Neels Fourie, Kobus Eksteen, Neels Eksteen, Danie Bester, Frik van Rooyen, Willie van Niekerk. Foto: Graan SA

Die wenners in die mielie-afdeling was:

  1. KwaZulu-Natal: wenner: mnr. Bruce Gibbing van Winterton met 15,797 t/ha; tweede: mnr. Joshua Butt van Mooirivier met 15,76 t/ha; derde: Butt met 15,566 t/ha. 
  1. Oostelike Hoëveld: wenner: mnr. Danie Bester van Balfour met 15,908 t/ha; tweede: mnr. Anton Botha van Val met 15,662 t/ha; derde: mnr. Bheki Mabuza van Amersfoort met 14,7167 t/ha. 
  1. Oos-Vrystaat: wenner: mnr. Jaco Breytenbach van Fouriesburg met 12,873 t/ha; tweede: mnr. Kobus Fourie van Harrismith met 12,819 t/ha; derde: mnr. Wynand Fourie van Ladybrand met 12,649 t/ha. 
  1. Sentrale streek: wenner: mnr. Japie Breedt van Bapsfontein met 15,318 t/ha; tweede: mnr. Oelof Grabie van Bapsfontein met 14,365 t/ha; derde: mnr. Pieter Joubert van Koster met 11,92 t/ha. 
  1. Noordwes: wenner: mnr. Jozeph du Plessis van Schweizer-Reneke met 12,474 t/ha; tweede: mnr. Jannie Keet van Potchefstroom met 11,105 t/ha; derde: mnr. Stompie Olivier van Ventersdorp met 10,177 t/ha. 
  1. Watertafelstreek: wenner: mnre. Kobus en Neels Eksteen van Hoopstad met 13,1321 t/ha; tweede: mnr. Fransie Fourie van Bultfontein met 12,802 t/ha; derde: mnr. Barend Bornman van Bultfontein met 11,235 t/ha. 
  1. Besproeiing: wenner: mnr. Hannes Bruwer van Hopetown met 23,361 t/ha; tweede: mnr. Jaco Cilliers van Douglas met 21,07 t/ha; derde: mnr. Wimpie Swanepoel van Jacobsdal met 20,1 t/ha. 

Die wenners in die sojaboonkompetisie was: 

1.     Kwazulu-Natal: wenner: mnr. Clinton Frey van Winterton met 5,4 t/ha; tweede: mnr. Tommie Scholtz van Bergville met 5,1 t/ha; derde: Cobus Botha van Bergville met 4,9 t/ha. 

2.     Oostelike Hoëveld: wenner: mnr. Danie Bester van Balfour met 5,5 t/ha; tweede: mnr. Bossi Ferreira van Piet Retief met 4,97 t/ha; derde: mnr. Danie Bester van Balfour met 4,92 t/ha. 

3.     Oos-Vrystaat: wenner: mnr. Josef van Eeden van Fouriesburg met 4,72 t/ha; tweede: mnr. Janneman du Toit van Warden met 2,03 t/ha. 

4.     Sentrale streek: wenner: mnr. Willie van Niekerk van Vanderbijlpark met 4,813 t/ha; tweede: mnr. Erasmus van Schalkwyk van Henneman met 4,706 t/ha; derde: mnr. Armand de Villiers van Fochville met 4,619 t/ha. 

5.     Noordwes: wenner: mnr. Neels Fourie van Schweizer-Reneke met 5,34 t/ha; tweede: mnr. Wayne Preece van Coligny met 4,67 t/ha. 

6.     Watertafelstreek: wenner: mnr. Bernard Muller van Odendaalsrus met 5,0946 t/ha; tweede: mnr. Cobus le Roux van Hoopstad met 5,07 t/ha. 

7.     Besproeiing: wenner: mnr. Cobus Botha van Winterton met 5,5797 t/ha; tweede: mnr. Colin Steyn van Newcastle met 5,1 t/ha; derde: mnr. Tommie Scholtz van Bergville met 5,04 t/ha. 

Sonneblomme: wenner: mnr. Frik van Rooyen van Lichenburg met 4,059 t/ha; Van Rooyen met 3,93 t/ha; derde: mnr. Kobus van den Berg van Ventersdorp met 3,6 t/ha.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot