AFGRI
BEAN
07 Des
-
9509
80,00
CORN
07 Des
-
4384,4
-30,60
SOYA
07 Des
-
10450
-60,00
SUNS
07 Des
-
10382
-118,00
WEAT
07 Des
-
6655
1,00
WMAZ
07 Des
-
4811,8
-38,20
YMAZ
07 Des
-
4723
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Herfskommandowurm: Swaargewigte snoer kragte saam

akkreditasie
Die herfskommandowurm kom sedert 2016 in Afrika voor. Syngenta se Viptera-eienskaptegnologie help die bedreiging teenwerk. Foto: Syngenta
Die herfskommandowurm kom sedert 2016 in Afrika voor. Syngenta se Viptera-eienskaptegnologie help die bedreiging teenwerk. Foto: Syngenta
’n Strategiese skuif deur twee landbou-swaargewigte gaan Suider-Afrikaanse graanboere help teen die bedreiging van herfskommandowurm.

Die internasionale landboureus Syngenta Seeds se transaksie om Sensako, ’n Suid-Afrikaanse saadmaatskappy wat in graan spesialiseer, te bekom, is deurgevoer. Dit versnel die koms van nuwe internasionale saadtegnologie om dié plaag, wat oeste in Afrika sedert 2016 knou, te beveg.

Hierdie transaksie maak dit vir Syngenta Seeds moontlik om meer opsies, innovasie en tegnologie aan produsente in die streek te bied, sê mnr. Jeff Rowe, president van Syngenta Seeds. “Die belangrikste van alles is dat ons nou ons toonaangewende Viptera-eienskaptegnologievir produsente kan aanbied. Dit kan die vinnig verspreidende bedreiging wat herfskommandowurm in Suid-Afrika inhou, teenwerk.”

Sensako versprei tans van Syngenta se sonneblomsaad. Syngenta Seeds verkoop ook groentesaad in Suid-Afrika.

Luidens die verklaring sal die transaksie die voordeel inhou dat Syngenta se kiemplasmapoel saamgevoeg word met Sensako se bestaande teelprogramme en sy ervare navorsing- en ontwikkelingspan. Die nuwe gesamentlike groep verwag om die mark vir koringsaad in Suid-Afrika as ’n markleier te betree.

Sensako, wat sedert 1958 bestaan, het ’n sterk posisie in die mark vir koringsaad in Suid-Afrika, met bykomende verkope in Namibië, Zambië en Lesotho, lui ’n gesamentlike verklaring wat die twee maatskappye uitgereik het. “Die transaksie lê die grondslag vir groei en sal help om Syngenta Seeds se toetrede tot die Suid-Afrikaanse saadmark in koring, mielies en sonneblom te versnel.”

Mnr. Patrick Graham, handelsdirekteur van Sensako, sê Sensako lê klem daarop om graanprodusente en -verwerkers te bevoordeel met sy bewese kultivars en soliede navorsingsplatforms. “Ek glo dat ons in Syngenta ’n vennoot met dieselfde waardes het.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
-0.2%
Rand - Pond
21.05
-0.1%
Rand - Euro
18.20
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,772.18
+0.1%
Silwer
22.30
+0.5%
Palladium
1,863.00
+0.7%
Platinum
983.50
-0.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,947
-0.7%
Alle aandele
74,063
-0.7%
Hulpbronne 10
73,135
-1.1%
Industriële 25
90,899
-0.6%
Finansiële 15
15,671
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
N Lekker mens te wees
Rustige geaardheid en liefdevol Lief vir buitelewe en natuur en diere My motto is. Hoekom moet dit sleg wees as dit kan lekker wees? Haat konflik.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot