AFGRI
BEAN
07 Des
-
7639
2,00
CORN
07 Des
-
3734,6
26,60
SOYA
07 Des
-
7630
17,00
SUNS
07 Des
-
10840
108,00
WEAT
07 Des
-
6278
-52,00
WMAZ
07 Des
-
3430
30,00
YMAZ
07 Des
-
3584
16,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Jongste oesskatting is effens laer

akkreditasie
Foto: Werner Rossouw
Foto: Werner Rossouw
Insetkoste vir die 2021-’22-somergraan-oes is sowat 18% hoër.

Ná maande se opwaartse aanpassings vir die mielieoes is die jongste oesskatting ’n raps laer. Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se sewende oesskatting vir somergraan raam Suid-Afrika se kommersiële mielieoes op 16,316 miljoen ton. Dit is 0,7% of 114 850 ton minder as die vorige skatting van 16,431 miljoen ton einde Julie.

Die verwagte opbrengs is 5,92 ton/ha.

Dié afwaartse aanpassing is in ooreenstemming met die verwagtings, sê ontleders. Laer leweringstempo’s het aanvanklik aanleiding tot die afwaartse neiging gegee, lui die daaglikse markverslag van Senwes.

Tog is die geskatte 2020-’21-mielie-oes steeds 7% groter as die 2019-’20-oes. Dit is die naasgrootste oes nog ná die 16,8 miljoen ton in 2017-’18. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes, gaan na verwagting 84% van die 2021-oes produseer, sê die NOK. Die groot oes word hoofsaaklik toegeskryf aan gunstige weersomstandighede en ’n 6%-styging in die oppervlakte wat met mielies beplant is.

Laer opbrengste vir witmielies het die produksieskatting met 172 250 ton verklein teenoor die vorige skatting. Augustus se skatting is 8,765 miljoen ton teenoor Julie se 8,937 miljoen ton. Die opbrengs van witmielies is 5,18 t/ha. In die geval van geelmielies is die produksieskatting aangepas tot 7,552 miljoen ton, wat 0,77% of 57 400 ton meer is as die 7,494 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van geelmielies is 7,10 t/ha. 

Ander somergewasse

Die sonneblomoes is onveranderd gelaat op 677 240 ton. Die verwagte opbrengs is 1,42 t/ha. Siektes in sekere tradisionele sonneblomverbouingsgebiede het daartoe bygedra dat daar in die huidige seisoen 4,5% minder sonneblom aangeplant is as in die 2019-’20-seisoen en dat vanjaar se oes 14,1% kleiner is.

Die produksieskatting van sojabone het afgeneem met 27 700 ton (1,44%), van 1,918 miljoen ton tot 1,890 miljoen ton. Die geskatte oppervlakte wat met sojabone beplant is, is 827 100 ha en die verwagte opbrengs is 2,29 t/ha. Die meeste sjojabone is reeds gestroop.

Die verwagte grondbone-oes is 58 900 ton, ook onveranderd teenoor die vorige skatting. Die produksieskatting van sorghum het onveranderd gebly op 203 980 ton. 

Vooruitsigte

Boere in verskeie dele van die somerreënstreek berei reeds hul lande voor vir die volgende plantseisoen. Grondvogtoestande lyk goed ná die vorige reënjaar en daar het selfs buite-seisoenale winterreën geval. “As daar vroeë lentereën val, kan die landbousektor nog ’n goeie jaar te wagte wees,” sê mnr. Anthony Clark, onafhanklike ontleder. Hy waarsku egter dat insetkoste vanjaar sowat 18% hoër is as ’n jaar tevore, wat winsgewendheid kan inkort.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.19
-0.3%
Rand - Euro
18.02
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.34
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,779.92
+0.1%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,861.00
+0.3%
Platinum
956.50
+1.5%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,998
+2.2%
Alle aandele
72,398
+2.0%
Hulpbronne 10
69,445
+3.0%
Industriële 25
95,682
+2.5%
Finansiële 15
13,968
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na ware geluk .
Wil graag die regte opregte een ontmoet om saam my die lewe aan te pak en te sien wat gebeur.
Net lis vir bietjie fun & geselsies
Eks n fun, loving, caring & sagte mensie. Ek leef voluit, with no regrets! Elke dag of dit my laaste is en n groot bok vir sport. As ek n kansie kry hou ek daarvan om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot