AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kaapse graan is mooi, maar nog reën en koel weer nodig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Middel September was die graan baie mooi in die Rooi-Karoo, maar boere in die Kaapse graangebiede sê nog re?n en koel weer is in September nodig om goeie tot bogemiddelde oeste te laat realiseer. Foto: Amelia Genis
Middel September was die graan baie mooi in die Rooi-Karoo, maar boere in die Kaapse graangebiede sê nog re?n en koel weer is in September nodig om goeie tot bogemiddelde oeste te laat realiseer. Foto: Amelia Genis
Van Mosselbaai tot in die Rooi-Karoo lyk die wintergraan en kanola vanjaar baie goed.

Uitstekende oeste kan verwag word as boere in September nog re?n kry en dit relatief koel bly.

“Ons kort in September nog so 10 mm tot 25 mm en koel weer om mooi klaar te maak. Dan behoort ons teen Oktober reg te wees. As ons nie in September re?n kry nie, sal re?n in Oktober nie meer help nie,” sê me. Maret van Rensburg van die plaas Laingsrus, Piketberg.

Al het die graan middel September “bitter mooi” by mnr. Koos Blanckenberg van Klipheuwel by Durbanville gestaan, is hy bekommerd dat hulle toe nog net 2 mm van die gewone 40 mm re?n vir September gekry het.

“Ons kan nie ’n goeie tot bogemiddelde oes afhaal as ons nie in September re?n kry nie. Ons het September met goeie vog in die grond begin, maar die pitte is nog net ’n derde gevul, en gebruik baie vog om heeltemal vol te maak. Die kanola is ook nog nie klaar geblom nie.”

Blanckenberg sê hy het op 11 September van sy plaas af oor Riebeek-Kasteel tot by die Misverstanddam gery en baie mooi koring in die Swartland gesien. Hulle sal egter dringend nog re?n moet kry om die oes se potensiaal te bereik.

“Jy kan ’n ton van die potensiaal aftrek as dit nie binne die volgende drie weke ’n duim re?n nie.”

Hoewel sy plaas baie naby aan Kaapstad is, kry hulle nie so baie re?n soos die Kaap nie. “Wat in die stadium help, is dat ons nog net een dag bo 24 °C gehad het.” 

Gemengde verwagtinge

In die Overberg en Suid-Kaap het boere gemengde verwagtinge, maar is darem “versigtig opgewonde”.

As alles reg loop, kan mnr. Francois Badenhorst van die plaas Jubileeskraal by Swellendam einde September begin om sy kanola plat te sny. “Die kanola lyk belowend. Dit hou mos van so ’n koue einde. Die insektedruk is nie hoog nie, want dis nie warm nie. Die kanola het dus die beste klaarmaakweer.”

Badenhorst sê dis nog te vroeg om voorspellings te waag, maar hy is “versigtig opgewonde” oor die moontlikheid van ’n bogemiddelde oes.

Hulle het van 1 April af reeds 420 mm re?n gehad. Dis dubbel hul gewone re?n in die groeiseisoen en hy hoop hulle sien dit in die oes.

Hy is bietjie bekommerd oor die ryp wat hulle einde Augustus gehad het, veral omdat die koring aan’t blom was. Hulle sal die uitwerking daarvan eers kan sien as die koring begin ryp word.

Mnr. Hume Schönfeldt van die plaas Heuningneskloof by Caledon sê die dekgewasse waarvan hulle besig is om kuilvoer te maak, is vanjaar “van die beste nog”.

Oor die ander gewasse het hy gemengde verwagtinge. “Die natskade is maar daar en dis baie ongelyk. Ons wil nog re?n en nog koel weer hê.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.50
+0.3%
Rand - Pond
21.49
+0.0%
Rand - Euro
18.43
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,795.67
-0.4%
Silwer
23.04
+1.3%
Palladium
1,888.98
-2.9%
Platinum
1,022.17
-2.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.6%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
"Workaholic" wil bietjie chill...
Sjoe. Jy hoef my glad nie te leer ken nie maar ek is nogal oulik. Ek hou baie van lag. Grappies is lekker.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot