AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9088
0,00
CORN
29 Nov
-
4478
0,00
SOYA
29 Nov
-
10270
0,00
SUNS
29 Nov
-
11308
0,00
WEAT
29 Nov
-
6694
0,00
WMAZ
29 Nov
-
5387
0,00
YMAZ
29 Nov
-
5111
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kaapse graandae vanjaar aanlyn

akkreditasie
Die wintergraanboeredae wat in Augustus en September in die Wes-Kaap gehou word, vind vanjaar aanlyn plaas. Foto: Amelia Genis
Die wintergraanboeredae wat in Augustus en September in die Wes-Kaap gehou word, vind vanjaar aanlyn plaas. Foto: Amelia Genis
Die Wes-Kaapse departement van landbou en die drie voorste landboubesighede in die provinsie se tradisionele lenteboeredae vind vanjaar aanlyn plaas.

Al kan boere nie vanjaar wisselbou-, dekgewas-, bewerkings- en kultivarproewe op private en navorsingsplase besigtig nie, kan hulle voor die rekenaar sit en hoor watter resultate navorsers behaal.

Dr. Ilse Trautmann, hoofdirekteur van navorsing en tegnologie-ontwikkeling by die departement, sê die suksesvolle aanlyn konferensie en praktiese dag wat Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) en Landbouweekblad in Augustus aangebied het, het hulle aangespoor om nie die boeredae by Hopefield, Moorreesburg en Riversdal af te gelas nie, maar dit aanlyn aan te bied.

Al die dae sal van 7 September af op BLWK se webwerf, www.blwk.co.za, beskikbaar wees.

Lokfilms vir die dae is reeds aanlyn beskikbaar. Die lokfilm vir die Hopefield-boeredag op Waterboerskraal van Gideon Melck kan hier gekyk word.

Die lokfilm vir Sentraal-Suid Koöperasie se boeredag op Jan-Hendrik Joubert se plaas by Riversdal kan hier gekyk word. 

Die boeredag van die Swartland-kleingraanontwikkelingsgroep (Skog) kan hier gekyk word.

Deelname is gratis. Vrae aan navorsers kan aan dr. Johann Strauss, navorser oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou, by JohannSt@elsenburg.com gestuur word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.07
+0.5%
Rand - Pond
20.52
+0.1%
Rand - Euro
17.74
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,753.85
+0.7%
Silwer
21.35
+2.0%
Palladium
1,875.00
+1.4%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,994
0.0%
Alle aandele
73,368
0.0%
Hulpbronne 10
70,795
0.0%
Industriële 25
88,376
0.0%
Finansiële 15
16,389
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot