AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Katoen-oes laer ondanks rekordhoë pryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die internasionale katoenprys is tans op sy hoogste vlakke in ’n dekade.

Soos ander saaiboere in die somerreëngebied het katoenboere ook deurgeloop onder waterskade en hael in sommige dele. Volgens die eerste oesskatting gaan die oes 14% laer as die vorige seisoen op 67 000 bale vesel te staan kom.

Dít terwyl die internasionale katoenprys die hoogste in ’n dekade is en die afgeleide Suid-Afrikaanse prys op R45/kg vesel, die hoogste in die geskiedenis is. Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sê hulle het nie verwag dat die aanplantings veel meer as die vorige seisoen sou wees nie en daarby was daar heelwat skade. Die vorige seisoen se aanplantings was 16 313 ha en hierdie seisoen se geraamde aanplantings is 17 014 ha.

“In die noordweste het ons sowat die helfte van die geraamde oes weens die baie reën verloor. Op plekke was daar ook haelskade, veral in die Noord-Kaap. Ons hoop nou maar dat daar nie verdere skade gaan wees nie en dat die reën nou die opbrengste sal verbeter. Ons sal maar moet wag en sien wat gebeur. Wat ek wel kan sê, is dat daar baie belangstelling vir die volgende plantseisoen is.”

Die verwagte opbrengs vir die huidige seisoen onder besproeiing is 4 245 kg/ha vesel teenoor 2020-’21 se 4 650 kg/ha en op droëland is die verwagte opbrengs 1 220 kg/ha teenoor die vorige seisoen se 1 550 kg/ha.

Hy sê omdat die landbouprodukte wat meeding met katoen – soos mielies, sonneblom en sojabone – se pryse ook relatief hoog was, het baie boere dit gekies. “Probleme met laat betalings en logistiek twee, drie jaar gelede het ook nog ’n invloed gehad, maar volgens boere se terugvoer lyk dit of daar groot geesdrif vir die volgende seisoen is.”

Internasionaal het covid-19-verwante ontwrigtings in voorsieningskettings pryse tot bykans rekordhoogtes opgejaag. Volgens die jongste markverslag was die Cotlook A-indeks, ’n aanduiding van die gemiddelde wêreldprys, in Januarie 140 Amerikaanse sent per pond.

Wêreldproduksie word geraam op 26,4 miljoen ton, wat 9% meer is as die vorige seisoen weens hoër aanplantings en produksie in Wes-Afrika, Brasilië en Amerika. Daarteenoor word daar ’n afname van 0,17% in die verbruik voorspel, wat dit op 25,66 miljoen ton te staan sal bring.

Weens probleme met verskeping is daar vertragings met uitvoer en dit voorspel probleme vir lande wat groot verbruikers is. ’n Gebrek aan beskikbaarheid en die hoë pryse wat tans geld, kan ’n verskuiwing veroorsaak van katoen af na mensgemaakte vesel soos poliëster, wat op die oomblik meer as 80 Amerikaanse sent per pond goedkoper is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.68
+0.3%
Rand - Euro
17.90
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,755.12
-0.2%
Silwer
21.53
+0.3%
Palladium
1,864.50
+0.4%
Platinum
1,001.50
+1.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,825
+0.1%
Alle aandele
73,235
+0.1%
Hulpbronne 10
70,847
-0.8%
Industriële 25
87,975
+0.7%
Finansiële 15
16,354
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
LEWENS ...VRIENDIN...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot