Volgens mnr. Christoff Lourens, plaasbestuurder van die Schietpad-boerdery naby Napier in die Wes-Kaap, is hulle hier besig om SST 0187-koring van die lande te haal.
Daar is vanjaar gars, kanola en koring op die plaas geplant. Lourens sê die winter was vanjaar by hulle droog met min reën. Die oes is egter beter as verwag. “Ons is baie bly oor die oes wat ons kon afhaal.”
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.