AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Nuwe aansoek vir tegnologieheffing

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die Suid-Afrikaanse kultivar-en-tegnologie-agentskap (Sacta) het by die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) aansoek gedoen dat die statutêre heffing op wintergraan vir ’n verdere drie jaar voortgesit moet word.

Belanghebbendes het tot 28 Februarie geleentheid om daarop kommentaar te lewer.

Die aanvanklik heffingstydperk kom op 30 September vanjaar tot ’n einde. Volgens mnr. Gert Heyns, uitvoerende hoof van Sacta, is R51,5 miljoen as tegnologieheffing die afgelope seisoen tot in November 2019 op koring, gars en hawer ingevorder. Hiervan is R10 miljoen vir transformasie aangewend en die res is volgens markaandeel aan saadmaatskappye betaal om hulle te vergoed vir nuwe tegnologie wat hulle na Suid-Afrika bring.

Hy het daarop gewys dat sedert koring- en garsboere drie jaar gelede en hawerboere ’n jaar gelede die tegnologieheffing begin betaal het, 19 nuwe koringkultivars, 4 nuwe garskultivars en 3 hawerkultivars in Suid-Afrika bekend gestel is.

Volgens die nuwe aansoek word gevra vir ’n heffing van R30/ton vir die eerste twee bemarkingsjare (1 Oktober 2020 tot 30 September 2022) en vir R32/ton vir die bemarkingsjaar wat daarop volg (1 Oktober 2022 tot 30 September 2023). Dit geld al drie gewasse.

Die NLBR sê hoewel Sacta nog besig is om sy sakeplan en begroting vir die nuwe voorgestelde heffing in te dien, is die verwagte heffinginkomste vir die drie jare van R50 miljoen tot R65 miljoen per jaar as gewerk word op ’n verwagte invorderingskoers van 92%.

Belanghebbendes in die wintergraanbedryf wat kommentaar wil lewer of beswaar wil maak, moet dit skriftelik voor of op 28 Februarie by die NLBR doen. Stuur ’n faks na 012 341 1911 of stuur ’n e-pos na lizettem@namc.co.za. Ná die sperdatum sal ’n aanbeveling aan die minister gestuur word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot