AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8220,8
220,80
CORN
27 Jan
-
3790,6
74,60
SOYA
27 Jan
-
8025
137,00
SUNS
27 Jan
-
9770
26,00
WEAT
27 Jan
-
5985
-3,00
WMAZ
27 Jan
-
3597
39,00
YMAZ
27 Jan
-
3756,80
35,80
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Opname dui baie versuip- en spoelskade onder graan aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Afgesien van die baie reën word die somergewasse ook nadelig beïnvloed deur ander weerstoestande.

’n Opname onder 434 produsente in die somersaaigebied dui daarop dat toestande oor die algemeen uiters nat met baie versuip- en spoelskade is, veral in die Noordwes- en Sentraal-Vrystaat. Dit is ook baie nat in die Noord-Kaap, Oos-Vrystaat en Mpumalanga.

Afgesien van die baie reën word die somergewasse ook nadelig beïnvloed deur te min hitte-eenhede, koue nagtemperature, haelskade en baie bewolkte dae. Dit is ook ’n baie moeilike sojaboonseisoen met die groei wat baie traag en stadig is.

Graan SA sê hoewel dit moeilik is om die omvang van die skade so vroeg in die seisoen te bepaal, toon die vraelys duidelik die ongunstige impak van waterskade in sommige produksiestreke.  Die verslag en resultate is hier beskikbaar.

In uiterste gevalle het individuele produsente ’n totale verlies van aanplantings aangemeld. Oor die algemeen het 20% van produsente aangedui dat meer as 60% van hul witmielie-aanplantings aan waterskade blootgestel is, geelmielies 15%, sojabone 13% en sonneblom 17%. In die Wes-Vrystaat het 39% van die produsente waterskade by witmielies gerapporteer.

Graan SA wys daarop dat die vraelys nie ’n statistiese steekproef is nie en dat dit slegs ’n aanduiding van die versuiptoestande is. Die werklike impak op die beplante oppervlakte sal eers op 27 Januarie waargeneem kan word met die voorlopige aanplantingsyfers van die nasionale oesskattingskomitee. Die impak van die waterskade op produksie sal eers werklik met die eerste produksieskatting op 27 Februarie bepaal kan word.

Hoewel daar reeds permanente skade is, kan gewasse in sekere gebiede herstel. Dit is egter onderhewig aan gunstige weersomstandighede, veral sonskyn en hitte-eenhede.

Strooptoestande van wintergraan was ook ongunstig. In die Wes-Kaap het reën in oestyd toestande uiters bemoeilik en verskeie produsente het opbrengs- en graadverliese gely. In die binneland is daar produsente wat steeds nie hul koringlande kon stroop nie as gevolg van die nattigheid. Waar wel koring in die binneland gestroop kon word, was gradering ’n groot probleem weens die vogtoestande.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.33
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.4%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,812.92
-0.3%
Silwer
23.22
-1.2%
Palladium
2,332.50
-0.1%
Platinum
1,028.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,364
-1.5%
Alle aandele
72,746
-1.4%
Hulpbronne 10
74,411
-1.1%
Industriële 25
89,729
-1.9%
Finansiële 15
14,752
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot