AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9737,2
-247,80
CORN
23 Mrt
-
4173
-57,00
SOYA
23 Mrt
-
8205
-253,00
SUNS
23 Mrt
-
9050
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6415
-51,00
WMAZ
23 Mrt
-
3800
-64,00
YMAZ
23 Mrt
-
4012
-72,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Plaagdoders vanjaar dalk 25% duurder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Graan SA verwag dat landbouchemikalieë vanjaar met 25% kan styg. Foto: Amelia Genis
Graan SA verwag dat landbouchemikalieë vanjaar met 25% kan styg. Foto: Amelia Genis
Graan SA verwag dat landbouchemikalieë vir koring en kanola, soos onkruid-, insek- en swamdoders, vanjaar met 25% kan styg vergeleke met verlede jaar.

Graan SA verwag dat landbouchemikalieë vir koring en kanola, soos onkruid-, insek- en swamdoders, vanjaar met 25% kan styg vergeleke met verlede jaar.

Me. Heleen Viljoen, junior ekonoom by Graan SA, het op die organisasie se streekvergaderings in die Wes-Kaap gesê koringsaad se prys gaan met 15% styg, maar kunsmis- en brandstofpryse kan onderskeidelik met 6% en 11% daal.

Saad, kunsmis, brandstof, herstelwerk en onderhoud, en plaagdoders maak sowat 75% van die totale veranderlike koste by koring uit. Kunsmiskoste is bykans die helfte daarvan en plaagdoders 25%.

As al die stygings en dalings in ag geneem word, word voorspel dat die deel van die veranderlike koste by koring met 3,18% sal toeneem en by kanola met 3,92%.

By kanola maak saadkoste (R1 825,20/ha) net meer as 18% van die veranderlike koste uit, kunsmis 42% en plaagdoders 23%.

‘Ketting kan korter wees’

Mnr. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, het gesê boere moenie net na die totale styging van net oor 3% kyk en gemaklik raak nie. “Ons gaan volhard om die kollig op hoë pryse en groot prysstygings te rig. Die tipe data is die gereedskap. Dít is die klein goedjies wat ons konstant gaan doen om seker te maak dat ons winsgewendheid kan uitbou.”

Graan SA se standpunt is dat daar binne die graanwaardeketting nie onregmatige winste op enige punt bekostig kan word nie.

Mathews hoop ook dat boere ’n punt kan bereik dat hulle produkte regstreeks by die vervaardigers van plaagdoders kan koop nadat ’n kundige ’n aktiewe bestanddeel aanbeveel het. “Dit kan daardie ketting soveel korter maak.”

Mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, sê Graan SA monitor plaaslike en internasionale insetpryse deurlopend om deursigtigheid in die mark te bring.

“Hou die prysneigings dop as julle kwotasies kry. KAN is byvoorbeeld 5,5% goedkoper as verlede Januarie, ureum is 29% goedkoper en MAP 12%. Dis wat internasionaal aan’t gebeur is.

“Dis veral die stikstofpryse wat besig is om te daal. Maak seker die afwaartse neiging kom by jou op die plaas uit.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.38
+1.6%
Palladium
1,450.16
+0.5%
Goud
1,979.49
+0.5%
Silwer
22.98
-0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,094
+0.5%
Alle aandele
75,579
+0.5%
Hulpbronne 10
65,848
+0.1%
Industriële 25
102,500
+0.8%
Finansiële 15
15,308
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot