AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Planttyd kom plek-plek aan die gang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter Illustrasie. Foto: Amelia Genis
Ter Illustrasie. Foto: Amelia Genis
Die meeste boere in die Wes-Kaap is reeds besig om kanola en wintergraan te plant.

Mnr. Jacobus Human van Eerstebos Boerdery by Heidelberg sê hulle is al van 10 April af volstoom besig om kanola, gars en koring te plant. Hulle het voor die Paasnaweek 15 mm tot 20 mm reën op party plekke gekry.

Hy sê toestande is eintlik gunstig. “Die grond werk baie mooi. Die vogtoestande is goed.”

Hulle het in Januarie en Februarie nie veel reën gehad nie, maar in Maart ’n paar keer 10 mm en minder gekry.

In die Swartland het enkele boere reeds dekgewasse geplant. Mnr. Johan Hanekom van Kraalbosvlei by Moorreesburg sê hy is besig om die grond vir kanola voor te berei. Hulle het twee weke gelede reën gekry, maar dis nou weer droog.

Hy begin op ’n spesifieke datum te plant, en sê al is die grond weer droog, is dit nie so hard soos ander jare nie. “Dis net vreeslik stowwerig. Van 20 Mei af word reën vir ons voorspel, maar dan behoort ons klaar geplant te wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.09
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.94
+1.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,473.62
+1.7%
Goud
1,979.82
+0.8%
Silwer
23.78
+1.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom en lê my neer
Lief vir die lewe, lief vir die natuur. tyd om iemand ook lief te hê. Man wat nog weet hor om ñ gentlemen te wees, hande nie bang is vir werk nie, iemand wat weet hoe om ñ...
Sonvanger
Ek is 'n plain, plat op die aarde, opregte, lojale straight-shooter, lief vir di lewe, jonk van gees, en glo in my God. Ek het nog my morele waardes, iets wat in deesdae se...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot