AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Prys van katoen op ’n rekordvlak

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Suid-Afrikaanse katoenboere het rede om te glimlag met katoenvooruitsigte vir die huidige seisoen wat beter is as wat aanvanklik verwag is, asook die produsenteprys wat die hoogste ooit is.

Die Cotlook A-indeks, ’n aanduiding van die gemiddelde wêreldprys, het in Julie tot ’n historiese prysvlak van net onder $1 per pond vir katoenvesel gestyg. Dit het veroorsaak dat die afgeleide plaaslike prys nou op sowat R33/kg staan.

Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sê die finale pryse aan boere hang af van die gehalte, hoeveelheid en die tyd en plek van lewering. Hy sê hoewel die oes kleiner as die vorige seisoen gaan wees, is die gehalte goed en dit beteken meer geld in die boer se sak.

“Droëlandopbrengste lyk beter as wat aanvanklik verwag is. Eweredig verspreide reënval, veral gedurende die kritieke tydperke van oesvorming, asook genoeg hitte-eenhede gedurende die seisoen het tot die beter opbrengste en gehalte bygedra.”

Hy sê boere is steeds besig om te oes en sal na verwagting teen einde Augustus klaar wees. Die pluismeulens is op skedule en sowat 60% van die oes is reeds gepluis. Volgens die jongste skatting in Julie is die plaaslike verwagting ietwat opwaarts aangepas van 78 067 bale vesel tot 78 518 bale. Verlede jaar se oes was meer as 134 000 bale vesel.

Bruwer sê die bedryf is dankbaar dat die Julie-onluste nie ’n wesenlike impak op katoenverbouing gehad het nie, ofskoon dit nie die geval met sommige landboubesighede en die kleinhandel was nie. “Daar is met skok en afgryse kennis geneem van die wesenlike skade wat veroorsaak is met die opstande en die plundering van private eiendom wat baie van ons vennote in die waardeketting geraak het. Voordat op groot skaal met die heropbou van infrastruktuur en langtermynbeleggings begin kan word, moet respek vir eiendomsreg verseker kan word en landelike misdaad aangepak word.”

Hy glo vertroue, en veral besigheidsvertroue, sal slegs herstel word as die oortreders tot verantwoording geroep word. “Gegewe hierdie onlangse gebeure sal dit ’n spesiale gesamentlike poging deur almal in die regering, besigheidsomgewing, arbeid en gemeenskappe vereis om Suid-Afrika in ’n beter maatskaplike en ekonomiese omgewing saam te snoer.”

Wat die wêreld se katoenproduksie betref, dui die jongste markverslag daarop dat, ná ’n afname van 7% weens covid-19 die vorige seisoen, produksie in die 2021-’22-seisoen na verwagting weer met 3% sal groei tot ’n oes van meer as 25 miljoen ton. Die wêreld se verbruik het in die 2020-’21-seisoen met 12,4% tot 25,5 miljoen ton toegeneem. Internasionaal het uitvoer met 14,9% tot 10,4 miljoen ton toegeneem.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot