AFGRI
BEAN
01 Jun
-
9400
0,00
CORN
01 Jun
-
4611
0,00
SOYA
01 Jun
-
7648
0,00
SUNS
01 Jun
-
8048
0,00
WEAT
01 Jun
-
6612
0,00
WMAZ
01 Jun
-
3648
0,00
YMAZ
01 Jun
-
3775
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Sojawêreldrekord laat Randy Dowdy breed glimlag

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die wêreldrekord vir die meeste ton sojabone per hektaar het gespat.

Mnr. Randy Dowdy van Brooks County in die Amerikaanse deelstaat Georgia, het vanjaar sy sojaboonwêreldrekord van 10,734 t/ha, wat hy in 2016 opgestel het, verbeter. Die nuwe rekord is 11,941 t/ha op ’n land van 1,3 ha, en 11,236 t/ha op ’n land van 1,7 ha. Die Amerikaanse webwerf agweb.com berig Dowdy het twee sojaboonkultivars, AgriGold G5000 en Hefty 49X7S, aangeplant om die besonderse prestasie te behaal.

Dowdy skryf die hoë opbrengs onder meer toe aan optimale sonlig, bestuur en grondgesondheid. Hy glo boonop dat daar nog groter opbrengste wag.

Die kultivar AgriGold G5000 is op 20 Maart in sanderige leemgrond teen ’n plantestand van 125 000/ha aangeplant. Dit is opgevolg met Hefty 49X7S op 10 April teen ’n plantestand van 130 000/ha. “Die groot verskil wat gewone sojaboonopbrengste van uitstekende opbrengste onderskei, is die gehalte van die saadbehandeling wat die saad vroeg ontvang,” sê hy.

Om gelyke opkoms te verseker is die sojabone deurlopend besproei weens ’n droogte van ses weke en hittestres. Dowdy het ’n bespuitingsprogram gevolg om onkruide te bestry en insekplae te voorkom, terwyl blaarvoedings en biologiese produkte gebruik is om groei te bevorder.

Dowdy het benadruk dat die weer ook nie buite rekening gelaat kan word nie. “Droogte het sojabone en mielies op droëland beskadig, maar terselfdertyd het die oorvloed sonlig ook die weg gebaan vir massiewe opbrengste op besproeiingsgrond. Dit was uiteindelik goeie weer, selfs al was dit tot nadeel van die aanplantings op droëland.”

Mnr. Randy Dowdy tydens 'n boeredag op Bethal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.60
+0.2%
Rand - Pond
24.57
+0.0%
Rand - Euro
21.10
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.97
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,008.15
+0.5%
Palladium
1,400.29
+1.7%
Goud
1,982.39
+0.2%
Silwer
23.96
+0.3%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
70,656
0.0%
Alle aandele
75,783
0.0%
Hulpbronne 10
68,962
0.0%
Industriële 25
102,956
0.0%
Finansiële 15
14,630
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot