AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
8660
-249,00
CORN
23 Mrt
-
4405
-54,00
SOYA
23 Mrt
-
8240
-218,00
SUNS
23 Mrt
-
8855
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6432
-58,00
WMAZ
23 Mrt
-
3810
-54,00
YMAZ
23 Mrt
-
4014,8
-69,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Somergewasse lyk belowend te midde van nat seisoen

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mielies. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Mielies. Foto: Gerrit Bezuidenhout

Die afgelope paar weke was daar heelwat meer sonskyn en droër dae in die somerreëngebied wat baie gunstig was vir mielie-, sojaboon- en sonneblomaanplantings wat reeds in die grond is.

Dr. Werner Rossouw, direkteur van Silostrat, wat in groot dele van die somersaaigebied betrokke is, sê die warmer weer het gehelp dat gewasse baie mooi herstel het ná die baie reën in November en Desember. “Oor die grootste gedeelte van die aanplantingsgebied vertoon die gewasse baie goed. Dit is egter ook so dat daar gedeeltes in die Oos-Vrystaat en Mpumalanga is waar mielie-aanplantings weens nat grond nie voltooi kon word nie.

“Daarom verwag ons dat die eerste oppervlakteskatting later vandeesmaand effens laer kan wees as die aanvanklik voornemens om te plant. Die opppervlakte onder mielies kan effens laer wees as wat die voorneme was, maar daarmee saam kan die sojaboonaanplantings weer effens meer wees en daar kan ook ’n styging in sonneblomaanplantings wees.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
+0.9%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
984.94
+1.3%
Palladium
1,450.95
+0.6%
Goud
1,977.60
+0.4%
Silwer
22.89
-0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,044
+0.4%
Alle aandele
75,517
+0.4%
Hulpbronne 10
66,031
+0.4%
Industriële 25
102,417
+0.7%
Finansiële 15
15,220
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot