AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Someroeste beur steeds boontoe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Liza Bohlmann
Foto: Liza Bohlmann
Die geskatte mielie-oes is vir die derde opeenvolgende maand opwaarts aangepas, en die sojaboon-oes ’n vierde keer.

Terwyl die klem nou begin verskuif na die nuwe plantseisoen het die nasionale oesskattingskomitee (NOK) in sy agtste produksieskatting die kommersiële mielie-oes nou op 15,26 miljoen ton geraam en die rekordsojaboonoes met 29 000 ton opgestoot na 2,20 miljoen ton.

Sowat 13,48 miljoen ton mielies is reeds aan silo’s gelewer en 2,13 miljoen ton sojabone.

Hoewel die geskatte mielie-oes 6% kleiner as verlede jaar se oes is, is dit steeds steeds heelwat hoër as die tienjaargemiddelde van 12,8 miljoen ton.

Somergraan-produksieskattings wat verhoog is in die nuutste skattings is as volg:

  • Witmielies: 7,79 miljoen ton, 152 700 ton (2%) meer as die vorige skatting, met ’n opbrengs van 4,95 t/ha.
  • Geelmielies: 7,47 miljoen ton, 103 000 ton (1,4%) meer as die vorige skatting, met ’n opbrengs van 7,13 t/ha.
  • Nie-kommersiële mielies: 667 000 ton, 30 560 ton (4,8%) meer as die vorige seisoen.
  • Sojabone: 2,2 miljoen ton, 28 900 ton (1,3%) meer as die vorige skatting, met ’n opbrengs van 2,38 t/ha.

In teenstelling hiermee is die skatting vir sonneblomsaad vir die vierde opeenvolgende maand verlaag. Die raming staan nou op 845 550 ton, wat 3,5% minder is as die vorige skatting. Die verwagte opbrengs is 1,26 t/ha. 

Wintergewasse

In sy tweede produksieskatting van wintergewasse raam die NOK die koringoes op 2,22 miljoen ton, wat 39 840 ton (1,83%) meer is as die vorige skatting. Mnr. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, glo die verwagte koringoes is goeie nuus aangesien dit bo die historiese vyfjaargemiddelde van sowat 1,87 miljoen ton is.

“Die grootste probleem wat boere tans in die gesig staar, is beurtkrag. Die voortdurende kragonderbrekings het ’n direkte impak op die gehalte van veral besproeiingsgewasse.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.47
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,799.44
-0.2%
Silwer
23.23
+2.1%
Palladium
1,903.25
-2.1%
Platinum
1,020.50
-2.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot