AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

Sonneblomme doen self onkruidbekamping

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
By sonneblomme en ander gewasse wat ’n digte blaredak vorm, kan die sterk mededinging om sonlig ingespan word om onkruid te onderdruk.
By sonneblomme en ander gewasse wat ’n digte blaredak vorm, kan die sterk mededinging om sonlig ingespan word om onkruid te onderdruk.

Chemiese interaksies tussen plante, wat ook al “biochemiese oorlogvoering” genoem is, is omtrent 200 jaar gelede vermoed. Die verskynsel het egter eers in 1937 ’n naam gekry toe die Duitse plantkundige prof. Hans Molisch dit die naam “allelopatie” gegee het. ’n Bondige definisie vir allelopatie is die chemiese uitwerking van plante op ander plante deur die afskeiding van biochemikalieë (allelochemikalieë) in die omgewing. Swamme word in sommige kringe ook by hierdie definisie ingesluit.

In die betreklik kort bestaan van hierdie jong vertakking in die plantwetenskappe was die klem lank op identifisering van plantsoorte met allelopatiese vermoëns. Eers sedert die 1980’s het die praktiese toepassing van allelopatie by gewasproduksie gestalte gekry. Toe het die soeklig verskuif na gewasplante wat onkruid op biochemiese wyse kan onderdruk, asook na die ontwikkeling van kommersiële plaagdoders uit voorlopermolekules wat in sekere plante en swamme ontdek is.

Allelochemikalieë moet eers deur die produserende plant in die omgewing afgeskei word voor dit plante se groei en ontwikkeling kan raak. Lewende plante en dooie plantreste skei allelochemikalieë af. Die hoeveelheid en chemiese aard daarvan wissel van plantsoort tot plantsoort en plantdeel tot plantdeel. Grondmikrobes verander die chemiese struktuur van die afgeskeide verbindings wat hulle minder of meer bio-aktief kan maak.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot