AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Swartland kan meer kanola produseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die Wes-Kaap verwag vanjaar weer ’n rekord-kanola-oes, maar opbergers en verwerkers is gereed om dit te behartig.

Daar is ook opbergingsruimte en verwerkingskapasiteit om méér kanola in die Swartland as die mees onlangse 50 000 ton te produseer, sê mnr. Zander Spammer, landbouhulpbronbestuurder by Southern Oil Beperk (Soill).

Vanjaar word ’n kanola-oes van 205 000 ton verwag, en Spammer sê die beleggings wat Soill en Kaapse landboubesighede in opbergings- en verwerkingskapasiteit gemaak het, behoort die inname en verwerking van die oes te vergemaklik.

“Verlede jaar was dit ’n gestoei om alle kanola in die silo’s te kry. Vanjaar wil ons dit vermy.”

Tot en met vanjaar kon Soill net 155 000 ton kanola verwerk. Spammer sê hulle moes vroeër vanjaar 30 ton kanola uitvoer om vanjaar se oes te kan akkommodeer, en om nie die plaaslike aanbod van kanolasaad te verlaag nie.

Sedertdien is opbergingskapasiteit van 10 000 ton op Swellendam bygevoeg, 24 750 ton by Klipdale en Rietpoel in die Overberg en meer as 20 000 ton in die Swartland.

Die pers op Moorreesburg kan 6 000 ton kanola per maand verwerk, en 72 000 ton per jaar. “Ons wil die hele Swartland-oes daar verwerk en beplan om voor die einde van volgende jaar in staat te wees om 255 000 ton kanola in totaal te verwerk.”

Spammer sê hulle het oor die jare gesien boere plant meer aan die jaar ná ’n goeie oes of prys. Kaapse boere het op die marksein gereageer en vanjaar ’n ongekende 94 000 ha kanola aangeplant. Dit was deels ook omdat hulle minder gars kon aanplant, maar hy dink nie al die hektare sal teruggaan na gars nie.

“Volgende jaar gaan interessant wees. Ek het gedink kanola-aanplantings sal volgende jaar terugsak noudat die garsmandaat vir 2022 hoër is. Maar kanola is baie winsgewend en die boere kry deesdae goeie opbrengste.

“Kanola-aanplantings sal dalk nie soveel minder wees nie. Dit kan selfs meer wees.”

Spammer het op Philadelphia vir lede van die Durbanville- en Philadelphia-landbouverenigings gesê hulle kan nie waarborg dat die prys die volgende twee jaar op die huidige hoë vlak van R9 000/t gaan bly nie, maar wêreldmarkaanduiders – soos kleiner oeste in die voorste produserende lande en lae voorraadvlakke – toon dat dit nie weer baie laag behoort te daal nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.73
+0.8%
Rand - Pond
20.81
+0.8%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,784.30
0.0%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,855.01
+0.1%
Platinum
962.00
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot