AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3736,8
28,80
SOYA
07 Des
-
7550
11,00
SUNS
07 Des
-
10850
118,00
WEAT
07 Des
-
6190
-30,00
WMAZ
07 Des
-
3540
48,00
YMAZ
07 Des
-
3795
40,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Wees op die uitkyk vir dié uitheemse sonneblom

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So lyk die grootkop Mexikaanse sonneblom, Tithonia tubaeformis, wat plaaslike plantegroei bedreig. Foto: LNR
So lyk die grootkop Mexikaanse sonneblom, Tithonia tubaeformis, wat plaaslike plantegroei bedreig. Foto: LNR

As deel van ’n biologiese bekampingsprogram word mense gevra om op die uitkyk vir dié sonneblom te wees, en foto’s plus inligting oor die ligging daarvan aan die LNR se plantgesondheids- en beskermingsafdeling ARC-PHP te stuur. Die nasionale departement van bosbou, visserye en omgewingsake finansier die projek.

Die plant is een van drie Mexikaanse Tithonia-indringerspesies wat reeds in Suid-Afrika gevind is. Dis aanvanklik in 2011 in Eswatini opgemerk, en teen 2015-’16 ook by Mbuzini in Mpumalanga, digby die Suid-Afrikaanse grens met Eswatini en Mosambiek.

Die verspreiding daarvan word sedert 2017 gemonitor. Aanvanklik is gemeen dat die verspreiding van die plant tot die Nkomazi-munisipaliteit in Mpumalanga beperk is, maar dis in Mei vanjaar ook langs die Apiesrivier in Pretoria gesien.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.20
-0.3%
Rand - Euro
18.00
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.33
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,779.98
+0.1%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,863.50
+0.5%
Platinum
953.50
+1.2%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,934
+2.1%
Alle aandele
72,348
+1.9%
Hulpbronne 10
69,348
+2.9%
Industriële 25
95,543
+2.3%
Finansiële 15
14,006
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gaan elke dag voluit. More is nie vir ons verseker nie
Is buite mens. Hou van visvang kamp en sport. Is n mense mens. Plat op die aarde en so so lief vir kinders
Hoekom dan nou nie
Hou van om die vuur sit met vriende Visvang en soms in die bed le en movies kyk as die weer reg is. lewe is te kort vir drama ,😁
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot