AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8209,4
209,40
CORN
27 Jan
-
3788,4
72,40
SOYA
27 Jan
-
8030
142,00
SUNS
27 Jan
-
9771
27,00
WEAT
27 Jan
-
5985
-3,00
WMAZ
27 Jan
-
3592,2
34,20
YMAZ
27 Jan
-
3680
30,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Wisselbou, biologiese produkte gee sonneblom hupstoot

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Deur sonneblomme met mielies op te volg, het die boerdery ook sy mielie-opbrengste verbeter. Die materiaal wat ná stroop oorbly, is goud werd en word weer in die grond ingewerk.
Deur sonneblomme met mielies op te volg, het die boerdery ook sy mielie-opbrengste verbeter. Die materiaal wat ná stroop oorbly, is goud werd en word weer in die grond ingewerk.

Vandag maak sonneblomme amper ’n kwart van mnr. Frik van Rooyen se produksie uit, en met ’n kombinasie van grondvogbewaring en biologiese produkte maak hy ’n reusesukses daarvan.

Nood leer dalk bid, maar dit het Suid-Afrikaanse boere ook geleer om nie bang te wees om oplossings te beproef nie. Die droogte wat produsente in Noordwes in die tweede dekade van die 21ste eeu getref het, het baie boere gedwing om met nuwe oë na hul boerderye te kyk.

Dit was ook die geval in mnr. Frik van Rooyen se boerdery naby Coligny in Noordwes toe die droogte hom gedwing het om van sy tradisionele monokultuur-mielie-aanplantings af te wyk en sonneblomme aan te plant.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.82
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,814.11
-0.3%
Silwer
23.29
-1.0%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,033.50
-0.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,443
-1.4%
Alle aandele
72,840
-1.3%
Hulpbronne 10
74,445
-1.1%
Industriële 25
89,780
-1.9%
Finansiële 15
14,823
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Rustige, standvastige natuur en reis liefhebber, kom jy saam?
Ek sal sê ek het oor die jare meer rustig geraak maar ver van gevrek af. Hou van goeie geselskap maar ook net stilte. Ek hou van braai met 'n wyntjie of so iets, amateur...
Voltooi my sirkel
Eks n vriendelike outgoing mens - As ek van jou hou. 😜L Lag baie Omgee mens MAl oor dans. 3 dogters
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot