AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9474
-14,00
CORN
09 Jun
-
4491
3,00
SOYA
09 Jun
-
7675,2
12,20
SUNS
09 Jun
-
8485
16,00
WEAT
09 Jun
-
6592
3,00
WMAZ
09 Jun
-
3569
12,00
YMAZ
09 Jun
-
3678
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Barloworld en BayWa span landboukragte saam

Barloworld Agriculture en die Duitse maatskappy BayWa gaan voortaan hulle kragte saamsnoer.

Barloworld Agriculture, wat Massey Ferguson- en Challenger-toerusting in Suid-Afrika versprei, en die Duitse BayWa, een van die toplandboumaatskappye ter wêreld, begin vanaf 1 Maart 'n gesamentlike onderneming genaamd BHBW, na die nodige goedkeuring van die mededingskommissie ontvang is.

Beide maatskappye het 'n belang van 50% in BHBW, wat die krag van twee bekende handelsmerke in landboumeganisasie kombineer.

Mnr. Godfried Heydenrych, voorheen uitvoerende hoof van Barloworld Agriculture, is aangestel as uitvoerende hoof van BHBW.

"BayWa is een van die grootste landboumaatskappye ter wêreld en die wêreld se grootste verspreider van AGCO-produkte," sê Heydenrych in 'n verklaring.

Oplossings vir boere

"Ons sien uit daarna om ons aanbod aan die plaaslike landbouwaardeketting te versterk met oplossings wat boere se produktiwiteit, volhoubaarheid en winsgewendheid bevorder.

"BHBW sal gedurende die volgende 12 maande bykomende produkte en oplossings op die gebied van meganisasietoerusting, digitale boerdery en agronomie bekend stel."

BHBW sal sake doen vanaf die Barloworld-perseel in Boksburg, Gauteng. Die bestaande Massey Ferguson en Challenger-handelaarsnetwerk sal steeds gebruik word.

Dié onderneming is nie Barloworld en BayWa se eerste vennootskap nie. Die maatskappye het 'n soortgelyke vennootskap in Zambië gesluit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.81
+0.2%
Rand - Pond
23.60
+0.3%
Rand - Euro
20.25
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.63
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
1,011.63
-0.9%
Palladium
1,356.96
-0.3%
Goud
1,962.23
-0.2%
Silwer
24.37
+0.4%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,718
+0.0%
Alle aandele
77,042
+0.0%
Hulpbronne 10
69,078
-0.2%
Industriële 25
103,453
+0.0%
Finansiële 15
15,596
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrede kommunikeerder, humor.
Mens mens, wat goed kommunikeer, dit beteken ek luister na wat gese word. Baie goeie humorsin. Inteligente praktiese lief vir die lewe mens.
Doen alles met liefde
Liefde is vir baie belangrik. Opregte liefde. Ek is n baie saggeaarde omgee persoon wat dit geniet om tyd by die huis te spandeer. Bietjie van n introvert. Wanneer die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot