AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Beddegoed vir pluimvee en hoër winsmarge

Pasgemaakte en vervaardigde Shavewood-beddegoed het wel ’n effens hoër prysetiket, maar die voordeel wys duidelik uit die boer se eindresultaat.

Promosie-artikel:

Shavewood-beddegoed behou hul veselintegriteit en is veerkragtig en elasties. Dit verander nie in stof gedurende die siklus nie en is uiters absorberend. Dennehout het inherente antiseptiese kenmerke en Shavewood-beddegoed word eksklusief vervaardig van nuutgekweekte dennehout wat in die Hoëveldse denneplantasies naby Carolina in Mpumalanga gekweek word.

Kuikens wat op gerookte, stofvrye, veselagtige Shavewood-beddegoed grootgemaak word ontwikkel gesonde longe, ’n groter krop en groter borsies. Voëls wat op absorberende dennesaagsels grootgemaak word het gesonde pote, gradeer hoër en bereik ‘n hoër PEF, en beteken gevolglik ’n groter wins vir die boer.

Baie boere dek sommige van hul koste deur die afval van die skoongemaakte huis aan beesboere te verkoop. Afval van berookte Shavewood-denneskaafsels is veselagtig, wat beeste se grootpens stimuleer terwyl dit steriel is en dit dus geskik is as voer vir vleisbeeste.

Shavewood-beddegoed is die bevoorregte verskaffer aan van Suid-Afrika se suksesvolste pluimveeboere en ons sien uit na die voorreg om ook jou verskaffer te word.

Die ware koste van besparing

Die moderne pluimveeboer bestee tot R3 miljoen aan die oprigting van ‘n byderwetse 1 800 m²-pluimveehuis met die jongste tegnologie, outomatiese beligting en voerlyne, ekonomiese verhittingstelsels en streng toegepaste bio-sekuriteitstoetse en kontrolering.

Die 30 000 - 60 000 voëls in die moderne pluimveehuis is duur en die risiko van siektes wat deur die huis kan versprei moet streng in bedwang gehou word. Die marge in pluimvee is uiters nou en geen boer kan vrektes onder sy hoenders bekostig nie.

Sodra sy huis uitgerus is met ligte, voer, water en verhitting, is die volgende stap die beddegoed. Beddegoed moet absorberend genoeg wees om ammoniakbrandwonde te voorkom, splintervry wees om skade aan die pote van kuikens te vermy, stofvry om respiratoriese ongesteldhede te verhoed en natuurlik steriel om die risiko van salmonella, E.coli, Aspergillosis-swamsiekte of Aspi te verhoed, asook diep genoeg om die kuikens van die grond te isoleer.

Landbou-afvalprodukte as beddegoed

Landbou-afvalprodukte kom in die vorm van sonneblomdoppe, grondboontjiedoppe, gekapte mieliedoppe en gekapte koringstrooi. Houtafval is in die vorm van saagsels afkomstig van saagmeulens en skaafsels by die vervaardiging van dakkappe.

Fabrieksafval word verkry by die vervaardiging van meranti-venster- en deurrame en dennehoutmeubels, asook die skaafsels en saagsels van bandskuurders. Bogenoemde is al alles as beddegoed vir pluimveehuise gebruik.

Die voordeel: afvalprodukte is goedkoop om aan te koop

Baie van hierdie afvalprodukte kan goedkoop verskaf word en baie hiervan word in herwinde wolsakke verpak om op vervoerkoste te bespaar. Daar is geen kontrole nie en die enigste faktor is die prys – en dit is hier waar die probleme ontstaan.

Die nadeel: afvalprodukte is duur op die lang termyn

Sonneblomdoppe, grondboontjiedoppe en gekapte strooi is eetbaar, maar nie veselagtig nie, wat verteringsprobleme by kuikens kan veroorsaak wat aan hul beddegoed peusel. Kuikens wat op stowwerige beddegoed grootgemaak word ontwikkel asemhalingsprobleme wat hul groei beïnvloed.

Daar is geen kropstimulasie nie, so minder voedingstowwe beland in die voël se stelsel. Geen van hierdie afvalprodukte is absorberend nie. Dit veroorsaak brandwonde op die pote of voetsoolontsteking, afgradering van karkasse en ’n verlies aan inkomste. Kuikens met nou borsies van stowwerige beddegoed, beskadigde pote en brandwonde aan hul borsies kos die al sy swaarverdiende wins.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Life is exciting when you meet the right person
I am a down to earth person outgoing people's person love braai outdoors and also like to be at home watching movies and listening to music ek geniet my werk is n hard...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot