AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Dink goed na oor jou eksekuteur

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Sekerlik een van die belangrikste funksies in boedeladministrasie is dié van die eksekuteur. Die eksekuteur is verantwoordelik vir administrasie rakende die afhandeling van die boedel.

Dit behels onder meer om beheer te neem van die bates in die bestorwe boedel, die laste en uitgawes in die boedel te betaal, en om die bates in die boedel aan die erfgename en legatarisse in die boedel te verdeel. Dit alles moet ingevolge die bepalings van die oorledene se testament gedoen word.

’n Mens mag enigiemand as eksekuteur in jou testament aanwys. Dit beteken egter nie dat dié persoon outomaties aangestel gaan word nie. Die meester van die hooggeregshof stel die eksekuteur aan en geen persoon mag as eksekuteur optree sonder ’n formele aanstellingsbrief van die meester nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.5%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.48
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
979.08
+1.1%
Palladium
1,480.97
+2.2%
Goud
1,965.99
+0.1%
Silwer
23.52
+0.8%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,127
+0.4%
Alle aandele
76,746
+0.4%
Hulpbronne 10
67,398
+1.1%
Industriële 25
103,269
-0.0%
Finansiële 15
15,693
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot