AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Fosforsuur weer beskikbaar, sê Foskor

akkreditasie
'n Kunsmisfabriek in Durban. Foto: Alani Janeke
'n Kunsmisfabriek in Durban. Foto: Alani Janeke
Foskor sê sy produksie van fosforsuur verloop weer glad ná probleme tydens roetine-onderhoud by 'n swaelsuuraanleg einde verlede jaar.

Onderbrekings in die beskikbaarheid van fosforsuur het kunsmis- en voervervaardigers ontwrig.

Mnr. James Morotoba, hoof van mynbedrywighede, korporatiewe sake en menslike kapitaal by Foskor, het by navraag gesê die fosforsuuraanleg in Richardsbaai was verlede jaar deurlopend in produksie en kon in al sy kliënte se behoeftes voorsien.

Die situasie het egter laat November en begin Desember verander toe verskeie swaelsuuraanlegte vir beplande onderhoud toegemaak is. Wanneer dit gebeur, word minder fosforsuur gelewer.

Morotoba sê die sluiting van die aanlegte word lank voor die tyd beplan en groot kliënte word aan die begin van die seisoen daaroor ingelig. “Dit word altyd met die planttyd gesinchroniseer om die beskikbaarheid van produkte te verseker wanneer dit die nodigste is.”

Omdat Foskor se kommunikasie sekere kliënte nie bereik het nie, word nou planne beraam om wyer te kommunikeer wanneer die onderhoud weer gedoen word.

Foskor het geprobeer om 'n balans te vind tussen die produksie van fosforsuur vir verkope en vir die omskakeling na korrelkunsmis. “Die herstelwerk aan een van die aanlegte het egter langer geduur, hoofsaaklik weens 'n vertraging in die aflewering van onderdele met 'n lang lewertyd.”

Eenmalige gebeurtenis

Foskor kon volgens Morotoba intussen, met planttyd verstreke, sy produksie-agterstand inhaal. Hy sê die tekort aan fosforsuur in Desember was 'n eenmalige gebeurtenis wat in die toekoms voorkombaar behoort te wees.

Foskor het nou die struktuur hersien waarvolgens hy onderhoud en aanlegsluiting beplan en uitvoer. “Dit behoort ons in staat te stel om moontlike staantyd te verminder of voorkom en ons gemiddelde tyd van herstel te verkort.

“Ons verbeter ook ons verkrygingsondersteuning om seker te maak dit strook met ons onderhoudsbehoeftes vir die bestuur van onderdele met 'n lang lewertyd.”

Een van die onderneming se swaelsuuraanlegte is wel tans weens groot herstelwerk buite produksie. Produksie behoort teen einde Maart weer in volle gang te wees.

Volgens Morotoba lewer Foskor desondanks steeds genoeg swaelsuur.

“Ek kan ons kliënte verseker dat die verskaffing van alle produkte gestabiliseer het. Ons spits ons nou op daaglikse bedryfskwessies toe om moontlike staantyd wat produksie gewoonlik kan raak, te verminder.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot