AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Invoervervanging nie altyd die antwoord

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die jaarlikse invoer van palmolie is al verby R4,5 miljard, en meer as R2 miljard se sonneblomolie word ingevoer. 
FOTO: LIZA BOHLMANN
Die jaarlikse invoer van palmolie is al verby R4,5 miljard, en meer as R2 miljard se sonneblomolie word ingevoer. FOTO: LIZA BOHLMANN

In die beplanning van die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking is invoervervanging of die lokalisering van voedselproduksie dikwels eerste op die sakelys.

Dié plan is ’n maatskaplike verdrag tussen die regering, arbeid en die bedryf en behels praktiese en uitvoerbare hervormings om inklusiewe groei en werkskepping in landbouwaardekettings aan te dryf.

Dit is gegrond op inklusiewe, volhoubare en winsgewende deelname in die landbou-ekonomie. Voorstanders van lokalisering van voedselproduksie voer aan dat lokalisering plaaslike produksie ’n hupstoot gee en tot hoër vlakke van belegging, ekonomiese groei en werkskepping in die plaaslike ekonomie lei.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
+1.4%
Rand - Pond
22.10
+0.9%
Rand - Euro
19.50
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.98
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
984.60
+1.7%
Palladium
1,468.06
+1.4%
Goud
1,971.13
+0.4%
Silwer
23.59
+1.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot