AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Kom leer hoe PALS-kenners grondhervorming laat werk

akkreditasie
Die Grondsimposium
Die Grondsimposium
Praktiese grondhervormingsoplossings wat alle partye bevoordeel én die ekonomie oor die spektrum opbou, bestaan.

’n Sprekende voorbeeld is die Witzenberg PALS-inisiatief in die Ceres-vallei in die Wes-Kaap. Dié boergedrewe grondhervormingsinisiatief was die vonk vir talle uitsonderlike suksesverhale reg oor Suid-Afrika by middelslag- tot groot familieboerderye.

“Toe die res van Suid-Afrika se ekonomie gesukkel het om met ’n skamele 1% te groei, het die Witzenberg-Ceresvallei met 8% gegroei,” sê mnr. Gerrit van Vuuren, prokureur van Ceres wat agter dié suksesvolle inisiatief staan.

“Wanneer daar ’n duidelike, sinvolle plan is wat in almal se belang is, sal boere belê.”

Mnr. Raymond Koopstad, PALS-voorsitter en Hortgro se beste nuwe toetreder tot die vrugtebedryf vir vanjaar, is een van tientalle boere van kleur wat by die inisiatief baatgevind het.

“Met PALS raak boere van kleur nie net grondeienaars met titelaktes nie, hul sukses as boere word ook verseker deur vennootskappe met ander bewese kommersiële boere.”

Koopstad se vennoot is mnr. Peter Wolfaardt.

Tot dusver het die PALS-inisiatief suksesse in die vrugte-, graan-, lewendehawe-, supervrugte-, groente- en sitrusbedryf behaal.

Prof. Nick Vink, landbou-ekonoom aan die Universiteit Stellenbosch, sê die PALS-kantoor op Ceres is die “enigste, ware adres vir suksesvolle grondhervorming in Suid-Afrika”.

Op 14 November bied Landbouweekblad in vennootskap met Witzenberg PALS ’n praktiese tweedagsimposium op Ceres aan om dié beproefde model aan boere bekend te stel. Klik hier vir volledige inligting oor die simposium.

“Ná die sukses van Bela-Bela dink ons die simposium kan ’n reusebydrae in die praktyk lewer om die grondkwessie uiteindelik op ’n ekonomies volhoubare grondslag te plaas, wat die landbou kan uitbou pleks van bloot herverdeel,” sê mnr. Nicolas Dicey, direkteur van PALS.

Hortgro

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot