AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8257,2
257,20
CORN
27 Jan
-
3807,4
68,40
SOYA
27 Jan
-
8065,2
177,20
SUNS
27 Jan
-
8980
47,00
WEAT
27 Jan
-
5997
9,00
WMAZ
27 Jan
-
3598
40,00
YMAZ
27 Jan
-
3663
44,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Koöperasiemodel afgestof vir mega-aanslag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Met ’n wingerd en gesaaides agter hulle is, van links, mnre. Jano Rieckert, Christo Horn en Theo Schutte. Al drie gee leiding aan die grondeienaars. Verskillende tipes boerdery is reeds gevestig. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Met ’n wingerd en gesaaides agter hulle is, van links, mnre. Jano Rieckert, Christo Horn en Theo Schutte. Al drie gee leiding aan die grondeienaars. Verskillende tipes boerdery is reeds gevestig. FOTO: CHARL VAN ROOYEN

Die eerste landboudorp in die Roots-projek kry vinnig gestalte op Stampriet in die suide van Namibië, waar ’n wye verskeidenheid gewasse reeds verbou word en boere met vee en ander diere boer. Uiteindelik sal hierdie megaboerdery 130 grondeienaars hê.

Dr. Johan Rieckert van Windhoek wat aan die hoof van die Roots-projek staan, sê die idee agter die naam Roots is dat alles in boerdery by wortels begin. Hy is ’n gebore Namibiër wat sy doktorsgraad in kliniese sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het.

Daar het hy sy vrou, Colette, ontmoet terwyl sy BComRek gestudeer het. Hulle is getroud voordat hulle in 1990 terug is na sy geboorteland. Hy was 18 jaar lank in ’n praktyk in Windhoek en Colette het by ’n ouditeursfirma gewerk en vir studente aan die Universiteit van Namibië klas gegee.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.39
-0.3%
Rand - Pond
20.63
+0.1%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,810.63
-0.5%
Silwer
23.14
-1.6%
Palladium
2,324.00
-0.5%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
65,977
-2.1%
Alle aandele
72,360
-2.0%
Hulpbronne 10
73,473
-2.4%
Industriële 25
89,709
-1.9%
Finansiële 15
14,682
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot