Dankie dat Landbouweekblad al die pad gekom het om vir ons ’n bossiedag op Prieska aan te bied. Dit was ’n stimulerende, leersame oggend, aangebied deur kenners op hul gebied.
Ek wil julle net bedank vir ’n baie leersame dag wat op Prieska aangebied is. Die sprekers was lekker prakties, het by die tyd gehou en was goed voorberei. Doen so voort.
Die lesings op die bossiedag op Prieska was baie goed. Ons beoog om ook ’n praktiese bossiedag by ons te hou