AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Moenie PALS-grondsimposium op Ceres misloop nie!

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Boere kry op 14 en 15 November die kans om praktiese oplossings te vind vir Suid-Afrika se grondvraagstuk.

Landbouweekblad se uiters suksesvolle grondberaad op Bela-Bela – wat as ’n keerpunt vir die plaaslike landboubedryf beskou word – word ’n soortgelyke simposium nou op Ceres aangebied. Tydens die Pals-grondsimposium, wat met die samewerking van Landbouweekblad aangebied word, gaan sowat 50 uitstekende sprekers hul ervaring en wenke vir suksesvolle grondhervormingsoplossings bespreek.

Boere se gewilligheid om grondhervorming te takel kan nie in twyfel getrek word nie, maar hulle weet nie altyd waar om te begin of hoe om so ’n projek te struktureer nie. Van die vrae wat dikwels gevra word, is: Hoe kies jy begunstigdes? Watter raad is daar met onderverdelings? Is daar geleenthede in die waardeketting? Hoe lyk die finansieringsopsies vir grondhervormingsprojekte?

Dit – en baie meer – sal tydens die simposium bespreek word. Praktiese antwoorde word verskaf (veral aan hand van die Witzenberg-PALS-model) sodat produsente met duidelikheid sal huis toe gaan oor wat dit behels om ’n grondhervormingsprojek aan te pak.

Talle suksesvolle projekte en rolmodelle in die bedryf word ook voorgehou tydens die simposium, met genoeg geleentheid om by hierdie boere en begunstigdes te gaan kers opsteek oor wat vir hulle gewerk het, en wat nie. Vir die tweede dag is verskeie plaasbesoeke gereël om hierdie projekte eerstehands te beleef.

Hoogtepunte op die program sluit in toesprake deur mnre. Hendrik du Toit, mede- uitvoerende hoof van Investec, Roelf Meyer van In Tranformation Initiative, Nick Serfontein van die Sernick-groep en Tommie van Zyl van ZZ2.

Die simposium vind by Kaleo-gasteplaas in die Koue Bokkeveld plaas. Bespreek jou plek aanlyn deur Quicket. Om die simposium, aandgeselligheid en plaasbesoeke by te woon, kos R1 200. As jy slegs die simposium en aandgeselligheid wil bywoon, kos dit R1 000. Etes, verversing en vervoer na die plase is by die kaartjiepryse ingesluit. Stuur e-pos na jacolette.kloppers@landbou.com vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot